0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (457)
  • R50 - R100 (4,448)
  • R100 - R250 (22,777)
  • R250 - R500 (6,487)
  • R500+ (493)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's Fiction & Fun > Animal Stories

The BIG Book Of Animal Stories (Hardcover): Steve Smallman, Robert Dunn, Jodie Parachini, Caroline Pedler, Daniel Howarth The BIG Book Of Animal Stories (Hardcover)
Steve Smallman, Robert Dunn, Jodie Parachini, Caroline Pedler, Daniel Howarth
R190 R157 Discovery Miles 1 570 Save R33 (17%) Within 4 - 8 working days

A delightful treasury of 8 stories, The BIG Book of Animal Stories features charming animal characters and beautiful illustrations from a variety of authors and illustrators. While each story has a heart-warming message, parents/carers and children will enjoy reading them together and are sure to find a new family favourite.

At the back there are some suggestions for adults in order to add to children’s enjoyment of the stories.

The Frog And A Whale In A Princess Tale (Paperback): Tina Scotford The Frog And A Whale In A Princess Tale (Paperback)
Tina Scotford; Illustrated by Olivia Villet 2
R100 R93 Discovery Miles 930 Save R7 (7%) Within 4 - 10 working days

Frog sets sail for sea in search of a kiss from a young royal miss. Frog's only wish is to become a man but will scary sea creature foil his plan?

Book contains colourful character cut-outs to inspire children to stage their own story.

Geza & The Bee (Paperback): Dharmisha Cvetkovic Geza & The Bee (Paperback)
Dharmisha Cvetkovic 2
R119 Discovery Miles 1 190 In stock

A portion of the proceeds from the sale of this book will go to rhino conservation.

In this tale between a rhino & a bee, children will:

  • Learn why bees are so important
  • Be guided to think beyond the five senses
  • Realise that all things are connected
  • Develop a mindset to secure the future

Did you know:

  • Rhinos could become extinct in ten years' time unless we help to protect them?
  • Seven species of bees were added to the endangered list in 2016!
Klapper die Drakie Gaan Skool Toe (Afrikaans, Paperback): Ingo Siegner Klapper die Drakie Gaan Skool Toe (Afrikaans, Paperback)
Ingo Siegner
R130 R119 Discovery Miles 1 190 Save R11 (8%) Within 7 - 15 working days

Klapper is baie opgewonde, want dit is sy eerste dag by die skool! Op pad skool toe, ontmoet hy die vreetdrakie, Oskar. Ongelukkig mag vreetdrakies nie skool toe gaan nie, want hulle mag dalk hulle klasmaats opeet. Oskar gaan skelm saam met Klapper skool toe en leer allerhande belangrike dinge, soos om te swem. Oskar se ouers besef uiteindelik dat dit belangrik is dat alle drakies moet skool toe gaan en so het Klapper ook ’n nuwe vriend!

Klapper die Drakie is nie Bang nie! (Afrikaans, Paperback): Ingo Siegner Klapper die Drakie is nie Bang nie! (Afrikaans, Paperback)
Ingo Siegner
R130 R119 Discovery Miles 1 190 Save R11 (8%) Within 7 - 15 working days

Klapper is saam met sy vriende op ’n klasuitstappie, maar ’n storm verhoed dat die klas Skilpad-eiland mag verlaat. Die reuseskilpad, Olleminna, begin vir hulle stories vertel en daarom gaan Klapper en sy vriende saam met Barry Bakboord, die seerower, op ’n skattejag in sy ondersee-boot. Klapper en sy vriendin Mathilda word intussen deur ’n reuse-pylinkvis ontvoer en Barry moet hulle red.

Peter Rabbit - Based on the Major New Movie (Paperback, Film Tie-In): Frederick Warne Peter Rabbit - Based on the Major New Movie (Paperback, Film Tie-In)
Frederick Warne 1
R130 R96 Discovery Miles 960 Save R34 (26%) In stock

A story based on the major new movie, Peter Rabbit, hopping into cinemas in Spring 2018.

Peter Rabbit is always breaking into Old Mr McGregor's garden and stealing his vegetables. And it's always getting him into trouble! But everything is about to change . . . Will Peter finally be able to take control of the vegetable patch, or will someone stand in his way?

Relive all the best moments of the movie in this action-packed chapter book.

Also look out for the Peter Rabbit Sticker Activity book. Perfect for keeping little paws busy for hours!

Peter Rabbit My Busy Books (Book & Toy) (Board book): Peter Rabbit My Busy Books (Book & Toy) (Board book)
R230 R190 Discovery Miles 1 900 Save R40 (17%) Within 4 - 8 working days

An engaging storybook and toy in one activity kit! My Busy Books offer full-page illustrations, a story, 12 figurines, and a playmat that bring the characters to life and ignite your child's imagination. 3 years and up.

Owalla In Elephants Never Forget (Paperback): Lulu & Tee Owalla In Elephants Never Forget (Paperback)
Lulu & Tee
R110 R75 Discovery Miles 750 Save R35 (32%) In stock
Thea Stilton and the Niagara Splash - A Geronimo Stilton Adventure (Paperback): Thea Stilton Thea Stilton and the Niagara Splash - A Geronimo Stilton Adventure (Paperback)
Thea Stilton
R144 R113 Discovery Miles 1 130 Save R31 (22%) Within 7 - 11 working days

The Thea Sisters are taking a trip to Canada! They have been invited to do some bird-watching with a group of friends. The girls are enjoying learning more about Canada and their love for hockey. But during their trip, one of their group members mysteriously disappears. They set off to Niagara Falls to find him. Can they solve the mystery?

The Crow's Tale (Paperback): Naomi Howarth The Crow's Tale (Paperback)
Naomi Howarth 1
R147 R122 Discovery Miles 1 220 Save R25 (17%) In stock

In the dark depths of winter, snow is falling and the animals are freezing and famished. Brave Crow sets out on a dangerous journey to find the Sun, and beg for warmth. Will Crow succeed, and what will happen to his colourful rainbow feathers? Inspired by a Lenape Native American myth, this beautiful debut picture book shows how courage and kindness are what really matter.

Storiemuis, Boek 6 (Afrikaans, Paperback): Leon Rousseau Storiemuis, Boek 6 (Afrikaans, Paperback)
Leon Rousseau
R196 Discovery Miles 1 960 Within 7 - 15 working days

Hierdie splinternuwe reeks bevat pragtige volkleurillustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In ?Boek 6 ?is daar nog syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!

Die stormwalvis in die winter (Afrikaans, Hardcover): Benji Davies Die stormwalvis in die winter (Afrikaans, Hardcover)
Benji Davies
R143 Discovery Miles 1 430 Within 10 - 15 working days

Laas somer het Noi ín klein walvis gered toe ín storm dit op die strand uitgespoel het. Noudat dit winter word, wil Noi baie graag weer sy vriend sien. Maar die walvis is iewers in die diep see saam met sy familie. Dit is uiteindelik ín ysige storm wat hulle weer bymekaar bring. ín Verhaal van moed en vriendskap; die opvolgverhaal van Die stormwalvis.

Bennie Boekwurm se Tonnelhuisie (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Bennie Boekwurm se Tonnelhuisie (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit; Illustrated by Johann Strauss
R141 Discovery Miles 1 410 Within 7 - 15 working days

Elke dag trek Bennie Boekwurm sy swaer waentjie vol boeke na die parkie om vir die kinders te gaan stories lees. Mokkie Mol met sy sterk pote kom hom help. Maar Mokkie kan nie mooi sien nie en boems-kadoems! loop hy in ’n boom vas. Karra-kaparra! kantel die waentjie om en al die boeke val uit. En boonop is Bennie se bril nou skoonveld! 'n Heerlike prenteboek oor een van Louise Smit se gewildste karakters uit die destydse TV-reeks Wielie Walie​.

Sarel Seemonster se Avontuur (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Sarel Seemonster se Avontuur (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit
R141 Discovery Miles 1 410 Within 7 - 15 working days

Sarel Seemonser is lus vir avontuur. Maar voordat hy vertrek, waarsku sy ouma Seemonster: “Onthou, as jy in die moeilikheid is, het jy ’n wapen. Seemonsters blaas stoom uit en dit laat diere dink daar is vuur binne ons.” Sarel se stoom borrel en gorrel die lug in. Maar wat gaan gebeur as hy 'n skelm wolf, 'n slang en 'n aasvoŽl teŽkom?

'n Heerlike prenteboek oor een van Louise Smit se gewildste karakters uit die destydse TV-reeks Wielie Walie​.

Karel Kraai se Kitaar (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Karel Kraai se Kitaar (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit
R141 Discovery Miles 1 410 Within 7 - 15 working days

Mamma Kraai weet haar kuiken het 'n spesiale musiektalent. Hy kan fyn luister en allerhande geluide naboots. Hy sing dag en nag ďHa-ha-a-a-aa!" soos Hadeda, soos Jangroentjie "Tji-tji-tjoe!" en soos Duif "Koekeroekoe!". Dit laat al die voels se koppe draai. Hulle ken nie meer hulle eie geluide nie! Die hele bos is deurmekaar.

Mamma Kraai besluit hulle moet trek en 'n plek gaan soek waar niemand ooit weer oor haar Kareltjie se musiek sal kla nie.

Eerste Sprokies: Rooikappie (Afrikaans, Paperback): Ballon Media Eerste Sprokies: Rooikappie (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R86 Discovery Miles 860 Within 7 - 15 working days

Lank gelede was daar ’n pragtige meisie wat aan die rand van ’n groot woud gebly het. Haar verjaardagpresent van haar ouma was ’n mooi rooi mantel met ’n kappie. Daarom het almal haar Rooikappie genoem. Eendag sÍ Rooikappie se mamma vir haar: “Ek het ’n paar eetgoed en ’n bottel wyn in die mandjie gepak. Jou ouma is siek. Vat dit vir haar, dit sal haar beter laat voel.” Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees-stories.

Eerste Sprokies: Die Drie Varkies (Afrikaans, Paperback): Ballon Media Eerste Sprokies: Die Drie Varkies (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R86 Discovery Miles 860 Within 7 - 15 working days

Lank gelede was daar drie varkies wat saam met hulle mamma in ’n pragtige huisie gebly het. Hulle was baie gelukkig so saam. Die varkies het elke dag groter en sterker geword. Op ’n dag was hulle varkstoeltjies skielik te klein vir hulle. Toe sÍ Mamma Vark: “My liefies, julle is nou mooi groot. Nou moet julle elkeen sy eie kos soek en maak, en vir hom ’n huisie bou.” Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees- stories.

I Thought I Saw a Lion! (Board book): Templar Books I Thought I Saw a Lion! (Board book)
Templar Books; Illustrated by Lydia Nichols
R121 R93 Discovery Miles 930 Save R28 (23%) Within 7 - 11 working days
Hoe Om Jou Draak Te Tem 10: Hoe Om 'n Draak Se Juweel Te Steel (Afrikaans, Paperback): Cressida Cowell Hoe Om Jou Draak Te Tem 10: Hoe Om 'n Draak Se Juweel Te Steel (Afrikaans, Paperback)
Cressida Cowell; Translated by Kobus Geldenhuys
R186 Discovery Miles 1 860 Within 10 - 15 working days

Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was 'n swaardvegter, draak¨fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Die draakrebellie het begin. Harwarrus is stoksielalleen en in ballingskap. Mense sowel as drake maak jag op hom - sy enigste hoop is dat hy die draakjuweel sal opspoor. Maar waar moet hy begin soek?

Krappie en die Kroon (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Krappie en die Kroon (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R151 Discovery Miles 1 510 Within 7 - 15 working days

Krappie is vir niks bang nie. Maar wanneer hy skarrel om ’n blink ding doer op die rotse te gaan ondersoek, word hy weggespoel in ’n wilde onderwater avontuur! Die koning van die krewe se kroon is weg en Krappie is in groot moeilikheid. Gelukkig ontdek hy dat met 'n bietjie vertroue in ander, vriendskap soms op onwaarskynlike plekke te vind is. 'n Heerlike voorlees- en selfleesstorie deur die gewilde Fanie Viljoen.

The Adventures of Dog Man 4: Dog Man and Cat Kid (Hardcover): Dav Pilkey The Adventures of Dog Man 4: Dog Man and Cat Kid (Hardcover)
Dav Pilkey 1
R177 R144 Discovery Miles 1 440 Save R33 (19%) Within 7 - 11 working days

Hot diggity dog! Dog Man, the newest hero from the creator of Captain Underpants, is back and this time he's not alone. The heroic hound with a real nose for justice now has a sidekick in the form of a super-cute kitten, and together they have a mysterious caper to sniff out! When a new kitty sitter arrives and a glamorous movie starlet goes missing, it's up to Dog Man and Cat Kid to save the day! Will these heroes stay hot on the trail, or will they be thrown off the scent and start barking up the wrong tree?

Haas das se nuuskas: Episode 2 (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Haas das se nuuskas: Episode 2 (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit
R151 Discovery Miles 1 510 Within 7 - 15 working days

Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending ontsnap Frekie Ystervark nouliks van Hoohoeff Hiena en die diere bewonder Hasie Kwassie se nuwe hardloopskoene! Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

I Thought I Saw a Dinosaur! (Board book): Templar Books I Thought I Saw a Dinosaur! (Board book)
Templar Books; Illustrated by Lydia Nichols
R121 R93 Discovery Miles 930 Save R28 (23%) Within 8 - 13 working days
Dinosaur Danger! (Lego Jurassic World: Reader with Stickers) (Paperback): Meredith Rusu Dinosaur Danger! (Lego Jurassic World: Reader with Stickers) (Paperback)
Meredith Rusu; Illustrated by Dan Veesenmeyer
R82 R65 Discovery Miles 650 Save R17 (21%) Within 7 - 11 working days

Welcome to LEGO(R) Jurassic World! Meet Claire --she loves being in charge of the park and all of the dinosaurs in it. But when an all-new dinosaur is introduced to Jurassic World, things quickly go from bad to worse after the big new dinosaur breaks loose! It's up to Claire to team up with her friends and capture this rampaging dinosaur. Will she be able to save the park from this dinosaur turned wild? Or will Claire and her friends end up as someone else's lunch?

Peanut Butter and Jelly (a Narwhal and Jelly Book #3) (Hardcover): Ben Clanton Peanut Butter and Jelly (a Narwhal and Jelly Book #3) (Hardcover)
Ben Clanton
R200 R155 Discovery Miles 1 550 Save R45 (22%) Within 7 - 11 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Thank You For Being My Friend
Peter Bently, Gill McLean Paperback R55 R46 Discovery Miles 460
Underpants Thunderpants
Peter Bently Paperback R55 R46 Discovery Miles 460
Paddington 2: The Story of the Movie
Paperback  (1)
R128 R107 Discovery Miles 1 070
Die Krokodil Wat Vir Water Gegril Het
Gemma Merino Paperback R161 Discovery Miles 1 610
Die Olifantjie Wat Aan Die Slaap Wou…
Carl-Johan Ehrlin Paperback R151 Discovery Miles 1 510
Haas Das Se Nuuskas: Episode 1
Louise Smit Paperback R151 Discovery Miles 1 510
Pete The Cat - Firefighter Pete
James Dean Paperback R82 R65 Discovery Miles 650
Olivia 5-Minute Stories
Various Hardcover R233 R191 Discovery Miles 1 910
Sky Chasers
Emma Carroll Paperback  (1)
R148 R123 Discovery Miles 1 230
Melowy #2: The Song of the Moon
Danielle Star Paperback  (1)
R124 R105 Discovery Miles 1 050

 

Loyalty partners