Inleiding Tot Die Sakereg (Paperback, 5th Revised edition)

,
Inleiding tot die sakereg is spesifiek geskryf vir tweedejaarstudente in 'n eerste kursus in hierdie vak. Die outeurs het besluit om die titel te beperk tot wat wesenlik vir hierdie studente is. Gevolglik is voetnote weggelaat. Daar word egter uitvoerig van voorbeelde en verwysings na regspraak gebruik gemaak. Die titel probeer egter om 'n beeld van die nuwe sakereg te gee, en daarom is hoofstukke oor die beskerming van regte in eiendom ingevolge die Grondwet van 1996 ingesluit. Die aanpak en uiteensetting is spesiaal op tweedejaarstudente gerig en gevolglik word heelwat aandag aan 'n gebruikers-vriendelike en studie-gerigte benadering gespandeer.

R373
List Price R420
Save R47 11%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles3730
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Inleiding tot die sakereg is spesifiek geskryf vir tweedejaarstudente in 'n eerste kursus in hierdie vak. Die outeurs het besluit om die titel te beperk tot wat wesenlik vir hierdie studente is. Gevolglik is voetnote weggelaat. Daar word egter uitvoerig van voorbeelde en verwysings na regspraak gebruik gemaak. Die titel probeer egter om 'n beeld van die nuwe sakereg te gee, en daarom is hoofstukke oor die beskerming van regte in eiendom ingevolge die Grondwet van 1996 ingesluit. Die aanpak en uiteensetting is spesiaal op tweedejaarstudente gerig en gevolglik word heelwat aandag aan 'n gebruikers-vriendelike en studie-gerigte benadering gespandeer.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Juta Legal and Academic Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

December 2006

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

,

Dimensions

245 x 168mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

368

Edition

5th Revised edition

ISBN-13

978-0-7021-7279-3

Barcode

9780702172793

Categories

LSN

0-7021-7279-0



Trending On Loot