0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Learning & study skills

Buy Now

Rekeningkunde 2 in 1 Studiegids - Graad 12: KABV (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R135
Discovery Miles 1 350
You Save: R34 (20%)

Share your images

Rekeningkunde 2 in 1 Studiegids - Graad 12: KABV (Afrikaans, Paperback)

Ann Botha

Series: Die Antwoord Reeks / The Answer Series

 (sign in to rate)
List price R169 Loot Price R135 Discovery Miles 1 350 You Save R34 (20%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to dispatch within 24 hours. More are available from our supplier. 

Hierdie boek dien as n toeganklike en doeltreffende hersieningshulpmiddel vir Graad 12-leerders. Dit kan regdeur die kwartaal, asook vir eksamenvoorbereiding, gebruik word. Dit sluit in: n Blitshersiening van alle aspekte van die KABV-kurrikulum. Die noodsaaklike teorie en basiese konsepte word in hierdie afdeling gedek en 7 Eksamenvraestelle en Voorgestelde Antwoorde. Duidelike riglyne vir eksamentegniek en uitleg word deurgaans gegee. Die wenke, kommentaar en deurlopende advies deur die onderwyser-skrywer, bou leerders se selfvertroue soos hulle sistematies deur die boek werk. Die riglyne ten opsigte van berekeninge, opsommings van nuttige terminologie en afkortings, dra alles by tot n een-stop-boek wat n leerder deeglik sal voorberei vir toetse en eksamens. Hierdie studiegids sal Rekeningkundige vaardighede ontwikkel en Rekeningkundeleerders se prestasie verbeter, ongeag hul vermoe.

General

Imprint: The Answer
Country of origin: South Africa
Series: Die Antwoord Reeks / The Answer Series
Release date: November 2016
Authors: Ann Botha
Dimensions: 292 x 210 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
ISBN-13: 978-1-920568-96-2
Barcode: 9781920568962
Languages: Afrikaans
Categories: Promotions
Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Learning & study skills
Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Learning & study skills > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 12
LSN: 1-920568-96-4

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners