0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Learning & study skills

Buy Now

Wiskunde 2 in 1 Studiegids - Graad 12: KABV (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R136
Discovery Miles 1 360
You Save: R33 (20%)

Share your images

Wiskunde 2 in 1 Studiegids - Graad 12: KABV (Afrikaans, Paperback)

Anne Eadie, Gretel Lampe

Series: Die Antwoord Reeks / The Answer Series

 (sign in to rate)
List price R169 Loot Price R136 Discovery Miles 1 360 You Save R33 (20%)

Bookmark and Share

Expected dispatch within 10 - 15 working days.

Hierdie 2 in 1 studiegids bied aan Graad 12-leerders n unieke metode om matriekwiskunde te bemeester en daarin uit te blink. Leerders word deel gemaak van n sorgvuldig saamgestelde vraag-en-antwoord-leer van ontwikkeling en ondersteuning.  Hierdie boek bevat n uiters omvattende, metodies gerangskikte samestelling van eksamenvrae en  antwoorde, geskik vir beide die NASIONALE en die IEB-wiskunde-eksamens. Die sorgvuldig opgeboude vrae dek ook beide die Graad 11- en 12-inhoud wat in die eindeksamen ingesluit word. Daar is TWEE duidelik onderskeibare afdelings in die boek: Onderwerpgerigte Vrae & Oplossings om n deeglike begrip van teorie, tegnieke & konsepte in elke onderwerp te ontwikkel. 14 Eksamenvraestelle en Memos wat uit vorige vraestelle saamgestel is. In die eerste afdeling van die studiegids is vrae in aparte ONDERWERPE gerangskik, wat leerders in staat stel om een onderwerp op n slag te bemeester. Die vrae is gegradeer en gegroepeer om leerders in begrip, selfvertroue en kundigheid te help groei. Dit dek nie net die Graad 12-inhoud nie, maar ook alle vorige (Graad 10 & 11) konsepte wat noodsaaklik is vir begrip en sukses. In die tweede afdeling is die 7 eksamenvraestelle volgens die Nasionale Eksamenriglyne saamgestel en kognitiewe vlakke en gewigstoekenning per onderwerp is in ag geneem. Vrae is met omsigtigheid uit die 7 eksamenvraestelle gekies sodat dit alle aspekte en tegnieke van alle onderwerpe volledig dek. Nuttige notas, opsommings en teksraampies met raad word regdeur die publikasie gegee. Hierdie topverkoper bied regdeur die jaar uitstekende voorbereiding vir KABV- en IEB-matrikulante en het al baie leerders gehelp om bo hul verwagtinge in hierdie belangrike vak, sukses te behaal.

General

Imprint: The Answer
Country of origin: South Africa
Series: Die Antwoord Reeks / The Answer Series
Release date: April 2014
Authors: Anne Eadie • Gretel Lampe
Dimensions: 205 x 295 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
ISBN-13: 978-1-920568-69-6
Barcode: 9781920568696
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 12
Books > Afrikaans
Promotions
Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Learning & study skills
Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Learning & study skills > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 1-920568-69-7

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners