0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > War fiction

Buy Now

Alles Begin Met Anna (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R250
Discovery Miles 2 500
You Save: R30 (11%)
Alles Begin Met Anna (Afrikaans, Paperback): Annemari Coetser
Alles Begin Met Anna (Afrikaans, Paperback): Annemari Coetser

Share your images

Alles Begin Met Anna (Afrikaans, Paperback)

Annemari Coetser

 (sign in to rate)
List price R280 Loot Price R250 Discovery Miles 2 500 You Save R30 (11%)

Bookmark and Share

Usually dispatched within 7 - 15 working days.

Dis 1934. Poppie Nienaber is 21 jaar oud, en sy werk in die Haberdashery- afdeling in Mr Cristal se algemene handelaar op Bethlehem. Saam met haar ouer sussie, Anna, woon hulle in tant Nelie se losieshuis in die straat af, en haar broer Jannie kom kuier gereeld op ’n Sondagmiddag, sedeprekies en al. Poppie weet daar is geheime in die familie waarvan sy niks weet nie, en dat Sussie Anna dinge van haar weghou. Party goed onthou sy vaagweg, soos haar ma wat staan en strykwerk doen, die skroeireuk van ’n stryklaken wat hang in die lug. Dis wanneer Poppie besluit om haar eie potjie te gaan krap op Senekal dat dinge stadig in plek begin val. En dis nie lank hierna nie dat sy die spoorwegklerk Frikkie Bredenkamp ontmoet

Alles begin met Anna is losweg gebaseer op die skrywer se eie familiegeskiedenis. Die roman vertel ’n roerende verhaal oor drie geslagte heen, van voor die Anglo-Boereoorlog tot die aanloop en gebeure van die Tweede Węreldoorlog.

General

Imprint: Human & Rousseau
Country of origin: South Africa
Release date: September 2017
Authors: Annemari Coetser
Dimensions: 234 x 152 x 28mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 352
ISBN-13: 978-0-7981-7617-0
Barcode: 9780798176170
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Romance
Books > Fiction > Genre fiction > Romance > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Afrikaans > Nuwe vrystellings
Promotions
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults
Books > Fiction > Genre fiction > War fiction
Books > Fiction > Genre fiction > War fiction > General
Books > Fiction > Genre fiction > Historical fiction
Books > Fiction > Genre fiction > Sagas
Books > Afrikaans > Geskenk Idees
LSN: 0-7981-7617-2

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners