Maanschijnbaai 2: Nan & Jeannie (Afrikaans, Paperback)


Dis die tweede boek in die Maanschijnbaai-tweeluik en vertel die storie van die vier wilde Calitz-vroue of -slette, soos die locals hulle noem, wat die eksentrieke Casper Calitz: pa, oupa en oupagrootjie, se erfgename is.

Jo erf die liederlike kasarm van 'n huis, Sue erf die pienk Cadillac, Jeannie erf sy boekery en Nan erf die esoteriese winkeltjie, genaamd Hiërofant. Hulle besluit om die huis te restoureer en haal daarmee die gramskap van die plaaslike gemeenskap op die hals.

Die tweeluik bevat drama, romanse, spanning, humor en sosiale kritiek. Die intrige draai om verhoudings op alle vlakke asook oor oordeel, vooroordeel, en die keuses wat mens maak.


R292
List Price R340
Save R48 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2920
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Dis die tweede boek in die Maanschijnbaai-tweeluik en vertel die storie van die vier wilde Calitz-vroue of -slette, soos die locals hulle noem, wat die eksentrieke Casper Calitz: pa, oupa en oupagrootjie, se erfgename is.

Jo erf die liederlike kasarm van 'n huis, Sue erf die pienk Cadillac, Jeannie erf sy boekery en Nan erf die esoteriese winkeltjie, genaamd Hiërofant. Hulle besluit om die huis te restoureer en haal daarmee die gramskap van die plaaslike gemeenskap op die hals.

Die tweeluik bevat drama, romanse, spanning, humor en sosiale kritiek. Die intrige draai om verhoudings op alle vlakke asook oor oordeel, vooroordeel, en die keuses wat mens maak.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk

Country of origin

South Africa

Series

Maanschijnbaai, 2

Release date

October 2012

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

198 x 130 x 35mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

564

ISBN-13

978-0-7993-5838-4

Barcode

9780799358384

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-5838-X



Trending On Loot