Kondensmelk (Afrikaans, Paperback)


Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorle. En daar is 'n paar baie goeie redes waarom sy so voel: 1. Beskaafde mense hou nie vakansie in 'n tent in die diepste bosse van Botswana nie. 2. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad. 3. Zero selfoonontvangs. 4. Die familie en haar pa en ma se universiteitsvriende, die Mosterts, kom sak en pak saam. 5. Die Mosterts se twee irriterende, beterweterige, chauvinistiese, kondensmelkdrinkende seuns, Divan en Alex. Twee dorpsjapies. Twee koshuisbrakke. Wat haar boonop ignoreer. Vir haar, Elle-Belle. Geen normale ou met gesonde hormone het haar nog ooit geïgnoreer nie. Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop ’n nare geheim oor haar ouers ... en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken.

R70
List Price R80
Save R10 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles700
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorle. En daar is 'n paar baie goeie redes waarom sy so voel: 1. Beskaafde mense hou nie vakansie in 'n tent in die diepste bosse van Botswana nie. 2. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad. 3. Zero selfoonontvangs. 4. Die familie en haar pa en ma se universiteitsvriende, die Mosterts, kom sak en pak saam. 5. Die Mosterts se twee irriterende, beterweterige, chauvinistiese, kondensmelkdrinkende seuns, Divan en Alex. Twee dorpsjapies. Twee koshuisbrakke. Wat haar boonop ignoreer. Vir haar, Elle-Belle. Geen normale ou met gesonde hormone het haar nog ooit geïgnoreer nie. Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop ’n nare geheim oor haar ouers ... en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk

Country of origin

South Africa

Release date

September 2009

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 138 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

160

ISBN-13

978-0-7993-4503-2

Barcode

9780799345032

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-4503-2



Trending On Loot