Clover gunsteling Suid-Afrikaanse kos (Afrikaans, Paperback)


Suid-Afrika is ‘n smeltkroes van kulture en nerens is dit meer duidelik as in die interessante verskeidenheid tradisionele kosgunstelinge nie. Die kombinasie van inheemse kulture en honderde jare se immigrasie beteken dat Suid-Afrika een van die wereld se mees kleurryke en diverse kostradisies het. Met Clover Tradisionele Suid-Afrikaanse Gunstelinge deel ons iets van alles – soos Bunny Chow, romerige marog, Smoorsnoek, Soetsuur lewer, Vetkoek, Isidudu, Mashonza, Wildspastei en Botterhoender. Met Clover aan die stuur, val die kollig natuurlik op Cloverprodukte wat op slim maniere inkorporeer word om smullekker resepte te ontwikkel – van ligte etes tot hoofgeregte en ietsie soet. Clover Tradisionele Suid-Afrikaanse Gunstelinge is die ideale boek vir diegene wat hou van tradisionele kos wat volgens staatmakerresepte voorberei word.

R241
List Price R280
Save R39 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2410
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Suid-Afrika is ‘n smeltkroes van kulture en nerens is dit meer duidelik as in die interessante verskeidenheid tradisionele kosgunstelinge nie. Die kombinasie van inheemse kulture en honderde jare se immigrasie beteken dat Suid-Afrika een van die wereld se mees kleurryke en diverse kostradisies het. Met Clover Tradisionele Suid-Afrikaanse Gunstelinge deel ons iets van alles – soos Bunny Chow, romerige marog, Smoorsnoek, Soetsuur lewer, Vetkoek, Isidudu, Mashonza, Wildspastei en Botterhoender. Met Clover aan die stuur, val die kollig natuurlik op Cloverprodukte wat op slim maniere inkorporeer word om smullekker resepte te ontwikkel – van ligte etes tot hoofgeregte en ietsie soet. Clover Tradisionele Suid-Afrikaanse Gunstelinge is die ideale boek vir diegene wat hou van tradisionele kos wat volgens staatmakerresepte voorberei word.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details




Trending On Loot