Pruimtwak & Skaduboksers - Rubrieke, Heildronke En Nagedagtes (Afrikaans, Paperback)


Om sin te maak van die hele virtuele warboel in die 21ste eeu moet ’n mens hoog en laag soek. En dis presies wat die bekroonde digter en joernalis Danie Marais doen in Pruimtwak & Skaduboksers – ’n onderhoudende versameling van rubrieke, essays, heildronke en nabetragtings wat met speelse erns en entoesiasme die verbande verken tussen boeke, die tydsgees, popkultuur en die verdwaasde gewone ou wat naweke in sy braaivleisvuur tuur.

In hierdie stukke wonder Marais – soms sober, soms skertsend – wat geword het van rock 'n' roll, sy generasie X en randfigure soos Peter Blum.

Alles en almal van Darth Vader, die Simpsons, Katy Perry, Bruce Springsteen, Fokofpolisiekar, die boeremusieklegende David de Lange en The Big Lebowski tot die agterryers van die Anglo-Boereoorlog praat saam in ’n bundel wat jou laat glimlag én dink.


R57
List Price R59

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles570
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Om sin te maak van die hele virtuele warboel in die 21ste eeu moet ’n mens hoog en laag soek. En dis presies wat die bekroonde digter en joernalis Danie Marais doen in Pruimtwak & Skaduboksers – ’n onderhoudende versameling van rubrieke, essays, heildronke en nabetragtings wat met speelse erns en entoesiasme die verbande verken tussen boeke, die tydsgees, popkultuur en die verdwaasde gewone ou wat naweke in sy braaivleisvuur tuur.

In hierdie stukke wonder Marais – soms sober, soms skertsend – wat geword het van rock 'n' roll, sy generasie X en randfigure soos Peter Blum.

Alles en almal van Darth Vader, die Simpsons, Katy Perry, Bruce Springsteen, Fokofpolisiekar, die boeremusieklegende David de Lange en The Big Lebowski tot die agterryers van die Anglo-Boereoorlog praat saam in ’n bundel wat jou laat glimlag én dink.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

March 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

222 x 153 x 18mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

222

ISBN-13

978-0-624-07327-7

Barcode

9780624073277

Languages

value

Categories

LSN

0-624-07327-0



Trending On Loot