Trou Voete (Afrikaans, DVD)

, , , ,
Wanneer twee hardkoppige verliefdes nogsteeds elke dag met die stukke van hulle gebroke verhoudings probeer vereenselwig in ʼn poging om terug te keer na ʼn mate van normaliteit, ontdek elkeen onderskeidelik aansienlik meer van hulself, die lewe en natuurlik die liefde.

Die enigste hulpmiddel vir ʼn gebroke hart is ʼn swaar dosis liefde en … bietjie kersfees poeding.

Hierdie is nie ʼn liefdesverhaal nie. Dit is ʼn verhaal oor liefde.


R53
List Price R99
Save R46 46%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles530
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Read Reviews | Review this Item

Product Description

Wanneer twee hardkoppige verliefdes nogsteeds elke dag met die stukke van hulle gebroke verhoudings probeer vereenselwig in ʼn poging om terug te keer na ʼn mate van normaliteit, ontdek elkeen onderskeidelik aansienlik meer van hulself, die lewe en natuurlik die liefde.

Die enigste hulpmiddel vir ʼn gebroke hart is ʼn swaar dosis liefde en … bietjie kersfees poeding.

Hierdie is nie ʼn liefdesverhaal nie. Dit is ʼn verhaal oor liefde.

Customer Reviews

Average Rating  (2 Customers)

Reviews

Moet asb nie julle tyd en geld mors op die film nie. Die hele rolprent is een groot advertensie met gevorseerde dialoog. Hierdie tipe nonsens moes nie eers die mark gamaak het nie.

Product Details

General

Studio

Phoenix Films

Release date

March 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Directors

Actors

, , ,

Dimensions

192 x 137 x 15mm (L x W x T)

Format

DVD

Region encoding

Region 2. This DVD will play in all South African DVD players. Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.

Languages

value

Age restriction

PG

Categories

LSN

XM3-TL9-NFH-2

Trending In Film