Meneer Koning se ongelooflike reis (Afrikaans, Paperback)


David du Plessis het ’n verhaal vir kinders geskep wat gebaseer is op herinneringe en fantasiee uit sy eie kinderjare. Dit vertel van ’n koningpikkewyn se reis nadat hy deur vissermanne gevang is tydens hulle besoek aan sy verafgelee Suid-Atlantiese eiland. Na verskeie avonture en teespoed, sowel bo as onder die water, beland hy op ’n strand aan die vasteland en lyk dit asof hy vir die plaaslike dieretuin bestem is – tot Moeder Natuur ingryp. Die verhaal is kleurvol deur Du Plessis geillustreer, met bree see- en landskaptonele wat die eindeloosheid uitbeeld waarin Meneer Koning gestrand is. In elke raam en op watter skaal ook al, word die leser se oog na die pikkewyn toe gelei met sy helderoranje oog, snawel en wangkleur. Die verhaal betrek heelparty diere uit die streek, onder meer walvisse, haaie en ander seevoels, waaronder drie ander pikkewyn-varieteite. Hierdie boek sal by kinders van oor die hele land heen ’n gunsteling word.

R69
List Price R80
Save R11 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles690
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

David du Plessis het ’n verhaal vir kinders geskep wat gebaseer is op herinneringe en fantasiee uit sy eie kinderjare. Dit vertel van ’n koningpikkewyn se reis nadat hy deur vissermanne gevang is tydens hulle besoek aan sy verafgelee Suid-Atlantiese eiland. Na verskeie avonture en teespoed, sowel bo as onder die water, beland hy op ’n strand aan die vasteland en lyk dit asof hy vir die plaaslike dieretuin bestem is – tot Moeder Natuur ingryp. Die verhaal is kleurvol deur Du Plessis geillustreer, met bree see- en landskaptonele wat die eindeloosheid uitbeeld waarin Meneer Koning gestrand is. In elke raam en op watter skaal ook al, word die leser se oog na die pikkewyn toe gelei met sy helderoranje oog, snawel en wangkleur. Die verhaal betrek heelparty diere uit die streek, onder meer walvisse, haaie en ander seevoels, waaronder drie ander pikkewyn-varieteite. Hierdie boek sal by kinders van oor die hele land heen ’n gunsteling word.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Nature

Country of origin

South Africa

Release date

April 2013

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

225 x 265 x 8mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

48

ISBN-13

978-1-77584-005-3

Barcode

9781775840053

Languages

value

Categories

LSN

1-77584-005-0



Trending On Loot