Kwart Voor 'n Bloedbad (Afrikaans, Paperback)


Is this the beginning of bloodshed, or the end? So het die Pretoria News berig oor die dramatiese gebeure op Vrydag 11 Maart 1994, toe chaos in Mmabatho losgebars het wat skokgolwe deur die wereld gestuur het. De Wet Potgieter vertel in hierdie openbarende boek van talle onderhoude met die destydse leiers van die Boere Krisis Aksie (BKA) en die Afrikaner Vryheidsfront (AVF), wat aan die voorpunt van regse verset teen De Klerk se hervormingsplanne was. Die organisasies is oortuig dat hulle die geleentheid tot ordelike burgerlike verset ontneem is en dat die Nasionale Party die AWB gebruik het om die regse vleuel van die Afrikanervolk so negatief moontlik te laat lyk. De Wet Pogieter onthul in hierdie boek die verhaal agter die verhaal en gee antwoorde op vrae wat tot nou toe onbeantwoord was. Hierdie is 'n boek wat niemand met 'n belangstelling in die onlangse Suid-Afrikaanse geskiedenis koud sal laat nie.

R191
List Price R220
Save R29 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1910
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Is this the beginning of bloodshed, or the end? So het die Pretoria News berig oor die dramatiese gebeure op Vrydag 11 Maart 1994, toe chaos in Mmabatho losgebars het wat skokgolwe deur die wereld gestuur het. De Wet Potgieter vertel in hierdie openbarende boek van talle onderhoude met die destydse leiers van die Boere Krisis Aksie (BKA) en die Afrikaner Vryheidsfront (AVF), wat aan die voorpunt van regse verset teen De Klerk se hervormingsplanne was. Die organisasies is oortuig dat hulle die geleentheid tot ordelike burgerlike verset ontneem is en dat die Nasionale Party die AWB gebruik het om die regse vleuel van die Afrikanervolk so negatief moontlik te laat lyk. De Wet Pogieter onthul in hierdie boek die verhaal agter die verhaal en gee antwoorde op vrae wat tot nou toe onbeantwoord was. Hierdie is 'n boek wat niemand met 'n belangstelling in die onlangse Suid-Afrikaanse geskiedenis koud sal laat nie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

September 2012

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 137 x 17mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

271

ISBN-13

978-0-7993-5194-1

Barcode

9780799351941

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-5194-6



Trending On Loot