Kom Eet! - Om Die Tafel Met Anita & Deon Meyer (Afrikaans, Paperback)

,
Hartskos. Dit is was Deon en Anita Meyer in die boek met lesers deel. Die disse in die boek is heerlik, maklik om te maak en geliefd onder Suid-Afrikaners. Die wydste verskeidenheid kos kom aan die beurt, van Deon se oggend-muesli tot die broodpoeding waarmee die Meyers Sondagmiddagete afsluit. Trakteer jou mense op heerlike skaapskenkels of murgsagte ribbetjie, gebraaide aartappels en pampoenkoekies. Sluit die ete af met sagopoeding of modderkoek. Baie van die resepte is Karookos uit die Loxton plaasgemeenskap, met 'n spesiale Meyer-kinkel; ander is vinnige kos vir stadsgesinne. Die Meyers het immers vier tieners in die huis, en die tafel sit gereeld vol met familie en vriende. Hul kosfilosofie is dat 'n mens dit moet geniet: die voorbereiding, die geselskap, en die saam eet! Nou nooi Anita en Deon Meyer jou om by hulle te kom aansluit in hul gesellige kuierkombuis.

R90
List Price R285
Save R195 68%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles900
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Hartskos. Dit is was Deon en Anita Meyer in die boek met lesers deel. Die disse in die boek is heerlik, maklik om te maak en geliefd onder Suid-Afrikaners. Die wydste verskeidenheid kos kom aan die beurt, van Deon se oggend-muesli tot die broodpoeding waarmee die Meyers Sondagmiddagete afsluit. Trakteer jou mense op heerlike skaapskenkels of murgsagte ribbetjie, gebraaide aartappels en pampoenkoekies. Sluit die ete af met sagopoeding of modderkoek. Baie van die resepte is Karookos uit die Loxton plaasgemeenskap, met 'n spesiale Meyer-kinkel; ander is vinnige kos vir stadsgesinne. Die Meyers het immers vier tieners in die huis, en die tafel sit gereeld vol met familie en vriende. Hul kosfilosofie is dat 'n mens dit moet geniet: die voorbereiding, die geselskap, en die saam eet! Nou nooi Anita en Deon Meyer jou om by hulle te kom aansluit in hul gesellige kuierkombuis.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

October 2011

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

,

Dimensions

285 x 231 x 12mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

192

ISBN-13

978-0-7981-5164-1

Barcode

9780798151641

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-5164-1



Trending On Loot