Die Ontdekkers van Catan


Gaan jy dit regkry om op CATAN die belangrikste mag te word? Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na 'n lang tog vol ontberinge die kus van 'n onbekende eiland bereik – die eiland van CATAN! Jy is egter nie die enigste avonturier nie. Ook ander onverskrokke ontdekkers het langs die kus van CATAN geland: die stryd om kolonisasie het begin. Die vroue en mans van jou ekspedisie stig die eerste twee nedersettings. Gelukkig is die land vrugbaar en ryk aan grondstowwe. Jy lê strate aan en bou dorpe wat vinnig tot stede groei. Gaan jy dit regkry om op CATAN die belangrikste mag te word? Ruilhandel oorheers eers die lewe op CATAN. Van sommige grondstowwe het jy genoeg, ander is skaars. Jy verruil erts vir wol, baksteen vir hout – wat jy ook al nodig het vir jou volgende projek. Maar dink terwyl jy speel. Stig jou dorpe op die regte plekke en ruil slim. Só is jou kanse om te wen net beter. Onthou dat jou medespelers net so graag koning wil kraai op CATAN soos jy.

R399

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles3990
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Gaan jy dit regkry om op CATAN die belangrikste mag te word? Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na 'n lang tog vol ontberinge die kus van 'n onbekende eiland bereik – die eiland van CATAN! Jy is egter nie die enigste avonturier nie. Ook ander onverskrokke ontdekkers het langs die kus van CATAN geland: die stryd om kolonisasie het begin. Die vroue en mans van jou ekspedisie stig die eerste twee nedersettings. Gelukkig is die land vrugbaar en ryk aan grondstowwe. Jy lê strate aan en bou dorpe wat vinnig tot stede groei. Gaan jy dit regkry om op CATAN die belangrikste mag te word? Ruilhandel oorheers eers die lewe op CATAN. Van sommige grondstowwe het jy genoeg, ander is skaars. Jy verruil erts vir wol, baksteen vir hout – wat jy ook al nodig het vir jou volgende projek. Maar dink terwyl jy speel. Stig jou dorpe op die regte plekke en ruil slim. Só is jou kanse om te wen net beter. Onthou dat jou medespelers net so graag koning wil kraai op CATAN soos jy.

Customer Reviews

Average Rating  (5 Customers)

Product Details

General

Brand

Mayfair Games

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Package Dimensions

298 x 298 x 74mm (L x W x T)

Categories

LSN

XFU-N4J-EA2-5

Number of Players

3 to 4 Players

Suitable For

Boys And Girls

Suitable for Age

10 Years And Older