Die Dingesfabriek: Jannus en Kriek op die maan (Afrikaans, Paperback)

,
Jannus en Kriek Knoets is min of meer agt jaar oud, en hulle is 'n tweeling. Die Knoets-gesin woon in Huis Deurmekruis, onder afrit 7 van die snelweg, naby die dokke in n groot stad. Hulle ouers is Knersius en Soetlief Knoets. Knersius is die speltoetser van 'n groot boekuitgewery. Soetlief is ’n gevaarlike spioen. Die tweeling se troeteldier is 'n meerkat met die naam van Meneer Snoek. Sy is 'n wyfiemeerkat, maar haar voornaam is Meneer en haar van is Snoek. Maar seker die belangrikste karakter in die verhaal, behalwe die tweeling natuurlik, is hulle oupa. Hy is 'n avonturier, 'n uitvinder en 'n baie onvoorspelbare ou man. As hy nie iewers anders is nie, bly hy onder Huis Deurmekruis in 'n soort kelderverdieping, waar hy allerhande interessante dinge doen en goeters uitvind in sy laboratorium. Sy brein is so groot en so besig dat dit vir hom moeilik is om aandag aan gewone dinge te gee. Miskien raak hy net bietjie deurmekaar van ouderdom, want hy noem alle ingewikkelde goed “dinges”. Hierdie boek vertel hoe Jannus en Kriek hulle oupa beter leer ken, en die storie van hulle eerste avontuur saam.

R153
List Price R160

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1530
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Jannus en Kriek Knoets is min of meer agt jaar oud, en hulle is 'n tweeling. Die Knoets-gesin woon in Huis Deurmekruis, onder afrit 7 van die snelweg, naby die dokke in n groot stad. Hulle ouers is Knersius en Soetlief Knoets. Knersius is die speltoetser van 'n groot boekuitgewery. Soetlief is ’n gevaarlike spioen. Die tweeling se troeteldier is 'n meerkat met die naam van Meneer Snoek. Sy is 'n wyfiemeerkat, maar haar voornaam is Meneer en haar van is Snoek. Maar seker die belangrikste karakter in die verhaal, behalwe die tweeling natuurlik, is hulle oupa. Hy is 'n avonturier, 'n uitvinder en 'n baie onvoorspelbare ou man. As hy nie iewers anders is nie, bly hy onder Huis Deurmekruis in 'n soort kelderverdieping, waar hy allerhande interessante dinge doen en goeters uitvind in sy laboratorium. Sy brein is so groot en so besig dat dit vir hom moeilik is om aandag aan gewone dinge te gee. Miskien raak hy net bietjie deurmekaar van ouderdom, want hy noem alle ingewikkelde goed “dinges”. Hierdie boek vertel hoe Jannus en Kriek hulle oupa beter leer ken, en die storie van hulle eerste avontuur saam.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Illustrators

Dimensions

223 x 154 x 4mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

51

ISBN-13

978-0-624-06284-4

Barcode

9780624062844

Languages

value

Categories

LSN

0-624-06284-8



Trending On Loot