Professor Sabatina se wetenskapboek (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)


Professor Sabatina Atoom is Anna en Pip se ma in die Anna Atoom-boeke. Sy het hierdie boek geskryf oor alles wat kinders nog altyd wou weet oor wetenskap! Hoe werk swaartekrag? Hoe bly 'n vliegtuig in die lug? Hoe werk magnete? Waarom dryf sommige dinge op water en ander sink? By elke onderwerp is daar 'n probleemstelling, dan 'n eksperiment (eenvoudig genoeg vir selfs die jongste lesers en met bestanddele wat geredelik in huise beskikbaar is), die wetenskaplike verklaring, toepassing in die alledaagse lewe en 'n “dink 'n bietjie” vraag wat lesers uitdaag om hulle nuwe kennis in te span. Die professor se wetenskaplike wenke: Hou altyd jou oe oop en vra: hoe werk dit? Dink! Probeer verskillende maniere om 'n probleem op te los en stel dit op die proef. As een manier nie werk nie, probeer weer.

R225
List Price R235

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2250
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Professor Sabatina Atoom is Anna en Pip se ma in die Anna Atoom-boeke. Sy het hierdie boek geskryf oor alles wat kinders nog altyd wou weet oor wetenskap! Hoe werk swaartekrag? Hoe bly 'n vliegtuig in die lug? Hoe werk magnete? Waarom dryf sommige dinge op water en ander sink? By elke onderwerp is daar 'n probleemstelling, dan 'n eksperiment (eenvoudig genoeg vir selfs die jongste lesers en met bestanddele wat geredelik in huise beskikbaar is), die wetenskaplike verklaring, toepassing in die alledaagse lewe en 'n “dink 'n bietjie” vraag wat lesers uitdaag om hulle nuwe kennis in te span. Die professor se wetenskaplike wenke: Hou altyd jou oe oop en vra: hoe werk dit? Dink! Probeer verskillende maniere om 'n probleem op te los en stel dit op die proef. As een manier nie werk nie, probeer weer.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

288 x 225 x 18mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

111

Edition

2nd ed

ISBN-13

978-0-624-06920-1

Barcode

9780624069201

Languages

value

Categories

LSN

0-624-06920-6



Trending On Loot