Vuur Op Die Horison (Afrikaans, Paperback)


Engela van Rooyen se lywige, meesleurende intrigeroman Vuur op die Horison is al vergelyk met Gone with the wind, Anna Karenina en selfs War and Peace.

Die gebeure strek vanaf 1846 tot 1903, met die Anglo-Boereoorlog as spilpunt. Generasies en kontinente word omspan terwyl die leser meegevoer word vanaf Suid-Afrika se goud- en diamantvelde, Victoriaanse Engeland, Matabeleland, Portugal, die eilande van Indië en die barre Argentinië.

Sentraal staan die familie Viljoen van Grootverlangen naby Magaliesberg, asook die familie Dalmain in Engeland. Terwyl Frans Viljoen vanaf die jagveld van Rhodesië terugkeer Transvaal toe om wapen op te neem, bevind ook Michael Dalmain, Young Lord en adellike erfgenaam, hom ter see op pad na die afgeleë suidpunt van Afrika. Albei het 'n verlede van ingrypende persoonlike intrige. Hulle is bekend met ontnugtering, maar ook met die dryfkrag van vaderlandsliefde en van 'n onvervulde liefde.


R310
List Price R325

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles3100
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Engela van Rooyen se lywige, meesleurende intrigeroman Vuur op die Horison is al vergelyk met Gone with the wind, Anna Karenina en selfs War and Peace.

Die gebeure strek vanaf 1846 tot 1903, met die Anglo-Boereoorlog as spilpunt. Generasies en kontinente word omspan terwyl die leser meegevoer word vanaf Suid-Afrika se goud- en diamantvelde, Victoriaanse Engeland, Matabeleland, Portugal, die eilande van Indië en die barre Argentinië.

Sentraal staan die familie Viljoen van Grootverlangen naby Magaliesberg, asook die familie Dalmain in Engeland. Terwyl Frans Viljoen vanaf die jagveld van Rhodesië terugkeer Transvaal toe om wapen op te neem, bevind ook Michael Dalmain, Young Lord en adellike erfgenaam, hom ter see op pad na die afgeleë suidpunt van Afrika. Albei het 'n verlede van ingrypende persoonlike intrige. Hulle is bekend met ontnugtering, maar ook met die dryfkrag van vaderlandsliefde en van 'n onvervulde liefde.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

198 x 130 x 54mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

930

ISBN-13

978-0-624-05641-6

Barcode

9780624056416

Languages

value

Categories

LSN

0-624-05641-4



Trending On Loot