Die Jaar Toe My Ma Begin Sing Het (Afrikaans, Paperback)


Dit vertel 'n raaiselverhaal met moeilik-voorspelbare ontknoping, fyn verberg in 'n netwerk van geheimnisvolle gegewens wat deur verskillende spreekstemme, vanuit verskillende perspektiewe, aangebied word. Hierdie stemme bou egter ook, in besonderheid, aan die beeld van 'n sonderling sterk karakter: "Ma". Dit is die stemme van haar kinders wat vertel van die ingrypende, lotsbeslissende invloed wat sy op haar hele gesin uitgeoefen het. So word die novelle ook 'n klein gesinsgeskiedenis, waarin subtiel en met pieteit getas word na die soet dwingelandy van liefde en lojaliteit wat deur familieverwantskappe tot stand kom. Dit is 'n verhaal van buitengewone dinge: 'n sonderlinge gesin en 'n sonderlinge gebeurtenis - oerstof vir 'n goeie storie. Maar tog word algaande waarhede van waarde vir elke mens daarin aan die orde gestel. So word die titel dan ook deel van die "wysheidsliteratuur" of "wel-lewenskuns": deur elke kind se weergawe van die moeder se ligte lewenswysheid, haar essensieel religieuse belewenis van haar lot, haar dankbare vreugde aan die skoonheid, selfs in die bitterste ongeluk. Om op 'n kunstige wyse al hierdie sake saam te laat vloei in een stormende beweging, getuig van onmiskenbare kreatiewe vermoe, en 'n buidende belofte vir die toekoms.

R57
List Price R65
Save R8 12%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles570
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Dit vertel 'n raaiselverhaal met moeilik-voorspelbare ontknoping, fyn verberg in 'n netwerk van geheimnisvolle gegewens wat deur verskillende spreekstemme, vanuit verskillende perspektiewe, aangebied word. Hierdie stemme bou egter ook, in besonderheid, aan die beeld van 'n sonderling sterk karakter: "Ma". Dit is die stemme van haar kinders wat vertel van die ingrypende, lotsbeslissende invloed wat sy op haar hele gesin uitgeoefen het. So word die novelle ook 'n klein gesinsgeskiedenis, waarin subtiel en met pieteit getas word na die soet dwingelandy van liefde en lojaliteit wat deur familieverwantskappe tot stand kom. Dit is 'n verhaal van buitengewone dinge: 'n sonderlinge gesin en 'n sonderlinge gebeurtenis - oerstof vir 'n goeie storie. Maar tog word algaande waarhede van waarde vir elke mens daarin aan die orde gestel. So word die titel dan ook deel van die "wysheidsliteratuur" of "wel-lewenskuns": deur elke kind se weergawe van die moeder se ligte lewenswysheid, haar essensieel religieuse belewenis van haar lot, haar dankbare vreugde aan die skoonheid, selfs in die bitterste ongeluk. Om op 'n kunstige wyse al hierdie sake saam te laat vloei in een stormende beweging, getuig van onmiskenbare kreatiewe vermoe, en 'n buidende belofte vir die toekoms.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

2003

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 136 x 5mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

80

ISBN-13

978-0-7993-3139-4

Barcode

9780799331394

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-3139-2



Trending On Loot