Vuurvas: Aan Jou Sy Vir Altyd (Electronic book text)

Wanneer Kaptein Caleb Holt binne-in n brandende gebou is, leef hy volgens die leuse van n brandweerman: Bly altyd by jou maat se sy. By die huis is dit egter n ander storie. Daar leef hy volgens sy eie reels.Caleb se vrou, Catherine, het as dogtertjie daarvan gedroom om met n liefdevolle, dapper brandweerman te trou net soos haar pa. Nou, na n huwelik van sewe jaar, wonder sy wanneer sy opgehou het om goed genoeg te wees. Male sonder tal se argumente en woede het die vonk in hul huwelik geblus.Terwyl hulle die egskeidingsproses aan die gang sit, daag Caleb se pa hom uit om aan n 40dag eksperiment deel te neem: Die Liefdesuitdaging. Caleb wonder of it die moeite werd sal wees, maar stem in, meer om sy pa se onthalwe as om sy huwelik te red.Caleb is egter totaal verras deur dit wat hy leer oor die betekenis van liefde. Skielik besef hy dis wekrlik die moeite werd om vir sy vrou en sy huwelik te baklei. Maar is dit te laat vir Caleb en Catherine om n vuurvaste huwelik te verkry?

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Christian Media

Country of origin

United States

Release date

2011

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Format

Electronic book text

Pages

337

ISBN-13

978-1-306-49744-2

Barcode

9781306497442

Categories

LSN

1-306-49744-2

Trending On Loot