Haar joernalis-loopbaan het getaan tot by saai produkresensies, haar man Gustav se aandag is deesdae by sy sukkelende maatskappy en die beeldskone, verleidelike belegger Elzaan Mostert. Haar lewe het so klein geword dat haar enigste vertroueling haar huishulp Miriam is. En wanneer dit lyk of sy haar huis, haar man en haar selfrespek finaal gaan verloor, daag haar alter-ego op, die vrou wat sy altyd moes gewees het.
Die daag haar uit om terug te baklei, om te waag, om te leef. Alter-ego se, doen alles. Alles wat mal is. Het sy finaal al haar varkies verloor... of hulle miskien uiteindelikweer
Die antwoord is 'n skreeusnaakse, romantiese, vermaaklike reis na die nuwe Helena.

no review
Studio | Karoo Film Company |
Release date | November 2014 |
Availability | Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available. |
Actors | Erica Wessels, Louw Venter |
Dimensions | 192 x 137 x 15mm (L x W x T) |
Format | |
Running time | 1 hour, 32 minutes |
Region encoding | Region 2. This DVD will play in all South African DVD players. |
Languages | value |
Subtitles | value |
Age restriction | A PGL |
Categories | |
LSN | XRE-LHP-4FH-3 |