0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)

Buy Now

Stories Vir Lekker Lees, Leesboek 2 Vlak 1 - Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R83 Discovery Miles 830
Stories Vir Lekker Lees, Leesboek 2 Vlak 1 - Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen
Stories Vir Lekker Lees, Leesboek 2 Vlak 1 - Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen

Share your images

Stories Vir Lekker Lees, Leesboek 2 Vlak 1 - Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback)

Fanie Viljoen

Series: Kroonsteen Leesreeks

 (sign in to rate)
Loot Price R83 Discovery Miles 830

Bookmark and Share

Usually dispatched within 7 - 15 working days.

Stories vir lekker lees (Vlak 1) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 2-reeks bevat ses bundels: Stories vir lekker lees Vlak 1 (Graad 4); Stories vir lekker lees Vlak 2 (Graad 4); Stories vir lekker lees Vlak 3 (Graad 5); Stories vir lekker lees Vlak 4 (Graad 5); Stories vir lekker lees Vlak 5 (Graad 6); Stories vir lekker lees Vlak 6 (Graad 6).

General

Imprint: Best Books
Country of origin: South Africa
Series: Kroonsteen Leesreeks
Release date: August 2012
Authors: Fanie Viljoen
Dimensions: 270 x 211 x 5mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 48
ISBN-13: 978-1-77002-905-7
Barcode: 9781770029057
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Promotions
LSN: 1-77002-905-2

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners