0
Your cart

Your cart is empty

Books

Not currently available

Vlieger (Afrikaans, Electronic book text) Loot Price: R234
Discovery Miles 2 340
Vlieger (Afrikaans, Electronic book text): Harry Kalmer
Vlieger (Afrikaans, Electronic book text): Harry Kalmer

Share your images

Vlieger (Afrikaans, Electronic book text)

Harry Kalmer

 (sign in to rate)
Loot Price R234 Discovery Miles 2 340

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add it to your wishlist we will send you an email should it become available again.

Die stories, wat reeds sterk aanklank gevind het by Rapport-lesers en teatergehore regdeur die land, speel af in 'n wit Johannesburgse voorstad, langs die treinspoor en tussen die mynhope. Dit is 'n voorstad met skole, 'n rooigordyn-fliek, 'n OK Bazaar en die Hertzog- en Strijdomtorings op die horison. 'n Voorstad waar pa's met die trein werk toe ry en ma's by die huis bly. Waar die strate na die maande van die jaar genoem is. Dis in die geweste waar die elfjarige Matthys Bothma deur die Blou Trein gestamp word. Op wonderbaarlike wyse oorleef hy en kry terstond die bynaam Vlieger. Die sestiger- en sewentigerjare word hier vars en helder herskep. Nostalgiese verhale met 'n stewige skoot humor, en dikwels trane saam met die lagbuie.

General

Imprint: Queillerie Publishers (Pty) Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: September 2012
Authors: Harry Kalmer
Format: Electronic book text
Pages: 196
ISBN-13: 978-0-7958-0043-6
Barcode: 9780795800436
Languages: Afrikaans
Categories: Books
Books > Afrikaans
Promotions
LSN: 0-7958-0043-6

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners