Sterre En Planete (Afrikaans, Paperback)

, , ,
RSG amptelike publikasie. Die eerste van sy soort in Afrikaans gebaseer op die nou 18 jaar weeklikse radio program oor sterrekunde, baanbrekers in sterrekunde, groot teleskope en ruimteteleskope. Heelal; teleskope; sterre; planete en onlangse ontdekkings in die heelal. Diepruim navorsing, sterrekunde in Suid-Afrika (die rol van teleskope soos SALT en SKA). Een van RSG se gewildste programme!. Bydraers is wereldbekende figure in hierdie area, o.a. Dr Japie van Zyl van NASA - die Amerikaanse buiteruim agentskap. Hy kom spesiaal SA toe vir die bekendstelling.

R191
List Price R279
Save R88 32%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1910
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Read Reviews | Review this Item



Product Description

RSG amptelike publikasie. Die eerste van sy soort in Afrikaans gebaseer op die nou 18 jaar weeklikse radio program oor sterrekunde, baanbrekers in sterrekunde, groot teleskope en ruimteteleskope. Heelal; teleskope; sterre; planete en onlangse ontdekkings in die heelal. Diepruim navorsing, sterrekunde in Suid-Afrika (die rol van teleskope soos SALT en SKA). Een van RSG se gewildste programme!. Bydraers is wereldbekende figure in hierdie area, o.a. Dr Japie van Zyl van NASA - die Amerikaanse buiteruim agentskap. Hy kom spesiaal SA toe vir die bekendstelling.

Customer Reviews

Average Rating  (2 Customers)

Reviews

Sterre & Planete – Deur Hennie Maas e.a. Goeie boek. Wat ʼn aangename verrassing. Lees maklik en baie interessant. Bevat ook praktiese inligting. Sterrekunde betrek al die vakgebiede van die wetenskap en is daarom ʼn goeie studieveld om te bestudeer. Die boek is ʼn aanwins vir enige persoon wat belangstel in die wetenskap.




Trending On Loot