Lana en Rakker: Vakansie by die see: Lana en Rakker (Afrikaans, Paperback)


Lana en haar gesin gaan die vakansie by haar ouma-hulle kuier. Dit is by die see en Ouma beplan hope prettige dinge vir die vakansie. Sy is egter baie gesteld daarop dat haar huis netjies moet wees – en dit gaan nogal moeilik wees met Rakker in die omtrek! Kan Rakker dit regkry om Ouma se hart te steel, voor sy so vies word dat sy hom terug huis toe stuur? Vakansie by die see is die vyfde boek in ’n splinternuwe reeks van agt boeke. Jong diereliefhebbers sal versot wees op Lana en die ondeunde Rakker se avonture. ’n Humoristiese lekkerlees-reeks met prettige illustrasies.

R129
List Price R150
Save R21 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1290
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Lana en haar gesin gaan die vakansie by haar ouma-hulle kuier. Dit is by die see en Ouma beplan hope prettige dinge vir die vakansie. Sy is egter baie gesteld daarop dat haar huis netjies moet wees – en dit gaan nogal moeilik wees met Rakker in die omtrek! Kan Rakker dit regkry om Ouma se hart te steel, voor sy so vies word dat sy hom terug huis toe stuur? Vakansie by die see is die vyfde boek in ’n splinternuwe reeks van agt boeke. Jong diereliefhebbers sal versot wees op Lana en die ondeunde Rakker se avonture. ’n Humoristiese lekkerlees-reeks met prettige illustrasies.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

July 2017

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

211 x 137 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

64

ISBN-13

978-0-7993-6626-6

Barcode

9780799366266

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-6626-9



Trending On Loot