Ben En Die Walvisse (Afrikaans, Hardcover)

,
Walvisse speel in die see ver onderkant die ou voetpaadjies waar Ben en Oupa baiekeer gaan stap. Die windskeef melkhout is hulle uitkykpos. Van daar hou hulle die walvisse dop. “Wonderbaarlik en misterieus," noem Oupa hulle, "vlieende reuse van die see!" Maar later, skuins voor somer, verander dinge: Oupa bly in die bed. Dae gaan verby ... en toe word Oupa begrawe. Dis moeilik om tot siens te se. Dan neem Pa vir Ben op die bekende voetpaadjie, en onder die melkhout vertel Pa die storie van 'n walviskalf wat lank gelede in hulle baai gebore is, en van die ou bultrug saam met wie die walviskalf graag in die baai rinkink het. Maar die ou bultrug kon uiteindelik nie die tog saam met die ander walvisse na die Antarktiese see aanpak nie, en die jong walvis moes leer afskeid neem. Hierdie pragtige verhaal oor hoe om verlies te verwerk sal ouers en kinders se harte aanraak. Deur bekende natuurbeelde en -feite word die jong kind gelei tot aanvaarding en berusting.

R164
List Price R170

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1640
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Walvisse speel in die see ver onderkant die ou voetpaadjies waar Ben en Oupa baiekeer gaan stap. Die windskeef melkhout is hulle uitkykpos. Van daar hou hulle die walvisse dop. “Wonderbaarlik en misterieus," noem Oupa hulle, "vlieende reuse van die see!" Maar later, skuins voor somer, verander dinge: Oupa bly in die bed. Dae gaan verby ... en toe word Oupa begrawe. Dis moeilik om tot siens te se. Dan neem Pa vir Ben op die bekende voetpaadjie, en onder die melkhout vertel Pa die storie van 'n walviskalf wat lank gelede in hulle baai gebore is, en van die ou bultrug saam met wie die walviskalf graag in die baai rinkink het. Maar die ou bultrug kon uiteindelik nie die tog saam met die ander walvisse na die Antarktiese see aanpak nie, en die jong walvis moes leer afskeid neem. Hierdie pragtige verhaal oor hoe om verlies te verwerk sal ouers en kinders se harte aanraak. Deur bekende natuurbeelde en -feite word die jong kind gelei tot aanvaarding en berusting.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Illustrators

Dimensions

270 x 215 x 10mm (L x W x T)

Format

Hardcover

Pages

32

ISBN-13

978-0-624-05506-8

Barcode

9780624055068

Languages

value

Categories

LSN

0-624-05506-X



Trending On Loot