0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Travel & holiday guides

Not currently available

Besoekersgids Nasionale Kruger Wildtuin (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R31 Discovery Miles 310 You Save: R4 (11%)

Share your images

Besoekersgids Nasionale Kruger Wildtuin (Afrikaans, Paperback)

Jacana maps

 (sign in to rate)
List price R35 Loot Price R31 Discovery Miles 310 You Save R4 (11%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add it to your wishlist we will send you an email should it become available again.

Die Nasionale Krugerwildtuin het 'n trotse geskiedenis om biodiversiteit, wat ineengestrengel is met 'n ryke erfenis van meer as 'n miljoen jaar se kulturele diversiteit, te vertroetel. Hoewel dit die olifante, leeus, hardekoolbome en breeoparende in die Wildtuin is wat toeriste die meeste trek, is daar oorgenoeg bewyse orals in die Wildtuin van komplekse patrone van menslike aktiwiteite wat die gebied vir duisende jare beinvloed het. In vergange jare het vroee jagter-versamelaars, gemeenskappe wat in goud en brons handel gedryf het, koloniale ontdekkingsreisigers, jagters, veeboere en vele ander mense deur die gebied wat nou bekend is as die Krugerwildtuin beweeg, en meeste van hulle was blootgestel aan dieselfde wildlewe en plantegroei waaraan toeriste vandag nog blootgestel word. Bykans 147 soogdierspesies, 507 voelsoorte, 336 boomsoorte, 114 reptielsoorte, 49 vissoorte en 34 amfibiee is opgeteken in die Krugerwildtuin, 'n gebied van 20 000 vk km - bykans so groot as Wallis.

General

Imprint: Jacana Media
Country of origin: South Africa
Release date: August 2007
Authors: Jacana maps
Dimensions: 295 x 210 x 2mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 24
ISBN-13: 978-1-77009-220-4
Barcode: 9781770092204
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Travel & holiday guides
Books > Travel > Travel & holiday guides
Books > Travel > Travel & holiday guides > General
Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Travel & holiday guides > General
Books > Afrikaans > Reis
Books > Afrikaans > Sport en ontspanning
Promotions
LSN: 1-77009-220-X

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners