Die A-Z Van Die Groentetuin in SA (Afrikaans, Paperback)

Hierdie handleiding vir die kweek van jou eie groente is gebaseer op praktiese ervaring en An intieme ervaring van plaaslike groeitoestande. Deel 1 verskaf praktiese advies oor die ligging en uitleg van die groentetuin; grond- en voedingstowwe; tuinbeplanning en wisselbou; gereedskap en toerusting; natmaak, verbouing en onkruidbeheer; siektes en hul beheer; saad, saai en uitplant; houertuine, en die gebruik van plastiek in die groentetuin. In Deel 2 word die algemene asook An aantal ongewone soorte groente volledig en sistematies in alfabetiese volgorde bespreek. Waardevolle inligting oor kultivars, grondvoorbereiding, voortplanting, saai, uitplant, oes en plae en siektes word ingesluit. Dit word gevolg deur kort beskrywings van kruie wat gewild is in die kookkuns. Ten slotte verskaf die bylaes inligting oor die kweek van slaaispruite en volledige en waardevolle advies oor skougroente. Of jou tuin An kleinhoewe of in die patio van An meenthuis is, Die AuZ van die Groentetuin in Suid-Afrika is An essenti?le handleiding waarin jy alles sal vind wat jy moet weet om dwarsdeur die jaar suksesvol jou eie groente te kweek.

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Publishers (Pty) Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

October 2000

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

280 x 215mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

160

ISBN-13

978-1-86872-630-1

Barcode

9781868726301

Languages

value

Categories

LSN

1-86872-630-4

Trending On Loot