Hoezit! 6: Die wonderwêreld van dinosourusse (Afrikaans, Paperback)

,
Hoeveel tande het 'n T-rex gehad? Het party dinosourusse vere gehad? Waarom het die dinosourusse uitgesterf? Watter dinosourusfossiele is in Suid-Afrika ontdek? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wereld van dinosourusse te verken! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwereld van dinosourusse kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Ontmoet 'n paar prehistoriese watermonsters, vind uit wat op die dino’s se spyskaart was, en ontmoet van die kleinste en grootste dinosourusse wat miljoene jare gelede op die aarde geleef het. Hoezit! het die afgelope paar jaar 'n bekende naam op tydskrifrakke geword. Die lekkerleestydskrif vir kinders is 'n nuttige vriend in die klaskamer – en boonop vet pret. Die tydskrifformaat van Hoezit! het onlangs plek gemaak vir 'n interaktiewe webtuiste propvol inligting en vermaak. En die goeie nuus is dat LAPA Uitgewers nou Hoezit! in boekvorm uitgee – met splinternuwe temas en aktiwiteite wat perfek is vir skooltake en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.

R69
List Price R80
Save R11 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles690
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hoeveel tande het 'n T-rex gehad? Het party dinosourusse vere gehad? Waarom het die dinosourusse uitgesterf? Watter dinosourusfossiele is in Suid-Afrika ontdek? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wereld van dinosourusse te verken! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwereld van dinosourusse kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Ontmoet 'n paar prehistoriese watermonsters, vind uit wat op die dino’s se spyskaart was, en ontmoet van die kleinste en grootste dinosourusse wat miljoene jare gelede op die aarde geleef het. Hoezit! het die afgelope paar jaar 'n bekende naam op tydskrifrakke geword. Die lekkerleestydskrif vir kinders is 'n nuttige vriend in die klaskamer – en boonop vet pret. Die tydskrifformaat van Hoezit! het onlangs plek gemaak vir 'n interaktiewe webtuiste propvol inligting en vermaak. En die goeie nuus is dat LAPA Uitgewers nou Hoezit! in boekvorm uitgee – met splinternuwe temas en aktiwiteite wat perfek is vir skooltake en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Series

Hoezit! 6

Release date

December 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

,

Dimensions

281 x 210 x 4mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

48

ISBN-13

978-0-7993-7399-8

Barcode

9780799373998

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-7399-0



Trending On Loot