Nag van die monsters (Afrikaans, Paperback)


Stefan en Rinnie kuier by familie op Modderfontein terwyl hulle ouers oorsee is. Dit reen aanhoudend en hulle is al moeg om Playstation te speel en grapboeke te lees. Dan sien Stefan in die dorpskoerant 'n advertensie vir 'n vertoning van 'n grilfliek, Nag van die monsters. By die filmteater is alles egter nie pluis nie. Instede van om na die fliek te kyk, bevind Stefan en Rinnie hulle binne-in die fliek – met ’n spul gruwelike monsters wat hulle agtervolg!

R61
List Price R70
Save R9 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles610
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Stefan en Rinnie kuier by familie op Modderfontein terwyl hulle ouers oorsee is. Dit reen aanhoudend en hulle is al moeg om Playstation te speel en grapboeke te lees. Dan sien Stefan in die dorpskoerant 'n advertensie vir 'n vertoning van 'n grilfliek, Nag van die monsters. By die filmteater is alles egter nie pluis nie. Instede van om na die fliek te kyk, bevind Stefan en Rinnie hulle binne-in die fliek – met ’n spul gruwelike monsters wat hulle agtervolg!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

June 2009

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

212 x 138 x 5mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

47

ISBN-13

978-0-7993-4516-2

Barcode

9780799345162

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-4516-4



Trending On Loot