Superboetie (Afrikaans, Paperback)


Ryno Rademan is moeg daarvoor om die oudste broer van ’n superheld te wees. Ja, jy het reg gelees. Sy bababoetie is ’n superheld. Die nag toe hy gebore is, het ’n meteoriet die dorp getref. Dit het hom spesiale kragte gegee. Hy red mense uit brandende geboue en roei misdaad uit – al maak hy nog gereeld sy doeke vuil. Maar op ’n dag besluit Ryno se ma om sy bababoetie vir ’n kompetisie in te skryf ... en hulle kom van aangesig tot aangesig met ’n baba-skurk! Kan Ryno sy boetie uit die kloue van die boosaardige baba red – voor dit te laat is?

R116
List Price R135
Save R19 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1160
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Ryno Rademan is moeg daarvoor om die oudste broer van ’n superheld te wees. Ja, jy het reg gelees. Sy bababoetie is ’n superheld. Die nag toe hy gebore is, het ’n meteoriet die dorp getref. Dit het hom spesiale kragte gegee. Hy red mense uit brandende geboue en roei misdaad uit – al maak hy nog gereeld sy doeke vuil. Maar op ’n dag besluit Ryno se ma om sy bababoetie vir ’n kompetisie in te skryf ... en hulle kom van aangesig tot aangesig met ’n baba-skurk! Kan Ryno sy boetie uit die kloue van die boosaardige baba red – voor dit te laat is?

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

March 2014

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 137 x 4mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

56

ISBN-13

978-0-7993-6302-9

Barcode

9780799363029

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-6302-2



Trending On Loot