Mieke Rock Uit (Afrikaans, Paperback)


Geskei op 25, en dit met net 'n BA-graad op haar naam. Wat op aarde gaan Mieke met haarself maak? Vir die wereld lyk sy soos net nog 'n blonde Pretoria-poppie met geen werkservaring nie. In haar ouerhuis kan sy nie 'n oomblik langer bly nie, en sy vat impulsief die pad saam met haar band groupie van 'n sussie, Kayla, en die se vriendin Darling (hulle verkies die term "band bitches") waar hulle die band Siek se toer deur die binneland volg. Mieke is hierdie lewenstyl nie gewoond nie, dis vir seker! Al die rockster-onderstrominge en die slaap in benoude tente en die hot kitaarspelers is vir haar een te veel. Tog word Siek en hul dinge die sleutel tot Mieke se deur na die toekoms – ook al kom niks sonder swaarkry nie.

R202
List Price R210

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2020
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Geskei op 25, en dit met net 'n BA-graad op haar naam. Wat op aarde gaan Mieke met haarself maak? Vir die wereld lyk sy soos net nog 'n blonde Pretoria-poppie met geen werkservaring nie. In haar ouerhuis kan sy nie 'n oomblik langer bly nie, en sy vat impulsief die pad saam met haar band groupie van 'n sussie, Kayla, en die se vriendin Darling (hulle verkies die term "band bitches") waar hulle die band Siek se toer deur die binneland volg. Mieke is hierdie lewenstyl nie gewoond nie, dis vir seker! Al die rockster-onderstrominge en die slaap in benoude tente en die hot kitaarspelers is vir haar een te veel. Tog word Siek en hul dinge die sleutel tot Mieke se deur na die toekoms – ook al kom niks sonder swaarkry nie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

197 x 127mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

224

ISBN-13

978-0-624-05457-3

Barcode

9780624054573

Languages

value

Categories

LSN

0-624-05457-8



Trending On Loot