Koelkop (Afrikaans, Electronic book text)


Wenplan vir die lewe, het Jannie Putter oor strategiee om die uitdagings van die lewe te oorkom, geskryf. In Koelkop skryf Jannie oor die invloed van die regte denke op sukses. Deur reg te dink kry jy 'n voorsprong bo ander wanneer jy meeding of in situasies van intense druk verkeer. Vanuit sy vele ervarings as sportman, denke-afrigter en sportsielkundige, skryf hy oor die regte gesindheid, oor voorbereiding en vasberadenheid, oor wat om te doen as alles nie volgens plan verloop nie en oor hoe om vol te hou en voort te gaan wanneer jy misluk het. Jannie deel in elke hoofstuk 'n spesiale sleutel met sy lesers, wat die deure na sukses sal oopsluit, soos byvoorbeeld die belangrikheid van visie, wat insluit om van die begin af reeds die einde te kan sien. Met hierdie sleutel, skryf Jannie, is jou kans op uiteindelike sukses veel groter as daarsonder. Koelkop is bedoel vir elke leser wat wil leer hoe wenners dink. Deur reg te dink kan elkeen sukses behaal, hetsy op die sportveld, voor die kameras of in die raadsaal.

R140
List Price R145

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1400
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Wenplan vir die lewe, het Jannie Putter oor strategiee om die uitdagings van die lewe te oorkom, geskryf. In Koelkop skryf Jannie oor die invloed van die regte denke op sukses. Deur reg te dink kry jy 'n voorsprong bo ander wanneer jy meeding of in situasies van intense druk verkeer. Vanuit sy vele ervarings as sportman, denke-afrigter en sportsielkundige, skryf hy oor die regte gesindheid, oor voorbereiding en vasberadenheid, oor wat om te doen as alles nie volgens plan verloop nie en oor hoe om vol te hou en voort te gaan wanneer jy misluk het. Jannie deel in elke hoofstuk 'n spesiale sleutel met sy lesers, wat die deure na sukses sal oopsluit, soos byvoorbeeld die belangrikheid van visie, wat insluit om van die begin af reeds die einde te kan sien. Met hierdie sleutel, skryf Jannie, is jou kans op uiteindelike sukses veel groter as daarsonder. Koelkop is bedoel vir elke leser wat wil leer hoe wenners dink. Deur reg te dink kan elkeen sukses behaal, hetsy op die sportveld, voor die kameras of in die raadsaal.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lux Verbi

Country of origin

South Africa

Release date

July 2012

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 148mm (L x W)

Format

Electronic book text

Pages

224

ISBN-13

978-0-7963-1581-6

Barcode

9780796315816

Languages

value

Categories

LSN

0-7963-1581-7



Trending On Loot