Alles Oor Suid-Afrika - Rob Marsh
Alles Oor Suid-Afrika is reeds sedert 1992 die mees omvattende naslaanboek vir Suid- Afrikaanse skoliere (en hul ouers!) wanneer hulle op soek is na inligting oor die land. Hierdie uitgawe met hersiene en opgedateerde inhoud en fotografie sal beslis sy status behou! Hierdie grootformaatboek propvol kennis is hoogs visueel met volkleurfotos, -kaarte en -illustrasies en die teks is maklik om te lees en te verstaan. Bykomende belangstelling word geprikkel deur brokkies inligting wat in teksboksies en verlengde opskrifte vervat word. Plekke om te besoek word ook aanbeveel en pas by die betrokke tema wat op die dubbelbladsy-uitleg bespreek word. Die teks is opgedeel in afdelings soos lank, lank gelede; die mense; die kultuur; die gemeenskap; wetenskap en tegnologie; die ekonomie; die land; en die natuurlewe, wat elke aspek van Suid-Afrika dek.
Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Imprint | Struik Lifestyle |
Availability | Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available. |
Authors | Jo van As, Johann Du Preez, Leslie Brown, Nico Smit, Rob Marsh |
Dimensions | 300 x 240 x 40mm (L x W x T) |
Format | Paperback (Shrink-wrapped) |
Volumes | 2 |
ISBN-13 | 2000491185208 |
Barcode | 2000491185208 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | XQ9-KNV-9S5-5 |