0
Your cart

Your cart is empty

Books > History > African history

Buy Now

Paul Kruger - Toesprake En Korrespondensie Van 1881-1900 (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R329
Discovery Miles 3 290
You Save: R21 (6%)
Paul Kruger - Toesprake En Korrespondensie Van 1881-1900 (Afrikaans, Hardcover): Johan Bergh
Paul Kruger - Toesprake En Korrespondensie Van 1881-1900 (Afrikaans, Hardcover): Johan Bergh

Share your images

Paul Kruger - Toesprake En Korrespondensie Van 1881-1900 (Afrikaans, Hardcover)

Johan Bergh

 (2 ratings, sign in to rate)
List price R350 Loot Price R329 Discovery Miles 3 290 You Save R21 (6%)

Bookmark and Share

Expected dispatch within 10 - 15 working days.

Paul Kruger: Toesprake en korrespondensie van 1881–1900 probeer om die klem te plaas op minder bekende briefwisseling en optredes van Kruger om sodoende ’n verteenwoordigende beeld van staatspresident Kruger se werksaamhede en standpunte aan te bied. Die teks is deeglik toegelig met ophelderende voetnote. Verder is ’n algemene inleiding, agtergrondsinligting en -ontleding verskaf by elke toepaslike breŽr tydperk in Kruger se lewe tot 1900.

Die beeld wat van Kruger na vore kom uit ’n deeglike ontleding van veral sy minder bekende korrespondensie en toesprake, verskil dikwels ingrypend van dit wat oor ’n lang tydperk in publikasies oor hom aangebied is. Hierdie publikasie vervul daarom ’n belangrike behoefte: Dit stel die leser in staat om regstreeks deur die lees en bestudering van Kruger se standpunte tot eie en nuwe gevolgtrekkings te kom.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners