Wat Praat Jy! - Afrikaanse Idiome, Gesegdes En Vaste Uitdrukkings Met Verklarings (Afrikaans, Paperback, Revised Edition)


Wat Praat Jy! bevat meer as 20 000 Afrikaanse gesegdes, vaste uitdrukkings en idiome. Hierdie vaste uitdrukkings, gesegdes en idiome word met 'n eenvoudige voorbeeldsin verklaar. Dit word verder toegelig deur aan te dui van watter taal die uitdrukking of woord afkomstig is.

C.J. Langenhoven het 'n groot bydrae tot die Afrikaanse kultuurskat gemaak en De Wet toon ook aan wanneer 'n uitdrukking van hom afkomstig is. Heelwat spreekwoorde is afkomstig van die Bybel. Wat Praat Jy! is 'n besondere naslaanwerk. Johanna de Wet het na haar aftrede as onderwyseres in 1996 'n doktorsgraad in die psigo-pedagogiek behaal.

Haar belangstelling in die Afrikaanse taal en geskiedenis het gelei tot die samestelling van 'n aantal boeke, waaronder die kinder-trilogie Dierestories, Heldestories en Afrikastories en Hoopstad se mense onthou met waardevolle herinneringe aan die geskiedenis en karakters van die dorp. Sy woon steeds op Hoopstad waar sy haar aan haar skryfwerk wy.


R217
List Price R225

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2170
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Read Reviews | Review this Item

Product Description

Wat Praat Jy! bevat meer as 20 000 Afrikaanse gesegdes, vaste uitdrukkings en idiome. Hierdie vaste uitdrukkings, gesegdes en idiome word met 'n eenvoudige voorbeeldsin verklaar. Dit word verder toegelig deur aan te dui van watter taal die uitdrukking of woord afkomstig is.

C.J. Langenhoven het 'n groot bydrae tot die Afrikaanse kultuurskat gemaak en De Wet toon ook aan wanneer 'n uitdrukking van hom afkomstig is. Heelwat spreekwoorde is afkomstig van die Bybel. Wat Praat Jy! is 'n besondere naslaanwerk. Johanna de Wet het na haar aftrede as onderwyseres in 1996 'n doktorsgraad in die psigo-pedagogiek behaal.

Haar belangstelling in die Afrikaanse taal en geskiedenis het gelei tot die samestelling van 'n aantal boeke, waaronder die kinder-trilogie Dierestories, Heldestories en Afrikastories en Hoopstad se mense onthou met waardevolle herinneringe aan die geskiedenis en karakters van die dorp. Sy woon steeds op Hoopstad waar sy haar aan haar skryfwerk wy.

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)

Reviews

Great for school going Afrikaans children

Product Details

General

Imprint

Protea Boekhuis

Country of origin

South Africa

Release date

November 2014

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

240 x 170 x 30mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

500

Edition

Revised Edition

ISBN-13

978-1-86919-540-3

Barcode

9781869195403

Languages

value

Categories

LSN

1-86919-540-X



Trending On Loot