Seen Met Slaaptyd, Volume 2 (Afrikaans, Paperback)

,
Seen met slaaptyd 2 is spesifiek gemik op kinders jonger as sewe en sal slaaptyd vir jou en jou kind 'n heerlike ervaring maak. Nes die uiters gewilde Seen met slaaptyd volume 1 bevat die opvolgboek ook 100 maklike idees, waaronder stories wat jy vir jou kind kan voorlees. En net voordat jy die ligte afskakel, is daar ook ‘n gebed wat jy hardop kan lees. Op hierdie manier bevestig jy jou liefde vir jou kind en verdiep jy jou kind se verhouding met God.

R101
List Price R105

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1010
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Seen met slaaptyd 2 is spesifiek gemik op kinders jonger as sewe en sal slaaptyd vir jou en jou kind 'n heerlike ervaring maak. Nes die uiters gewilde Seen met slaaptyd volume 1 bevat die opvolgboek ook 100 maklike idees, waaronder stories wat jy vir jou kind kan voorlees. En net voordat jy die ligte afskakel, is daar ook ‘n gebed wat jy hardop kan lees. Op hierdie manier bevestig jy jou liefde vir jou kind en verdiep jy jou kind se verhouding met God.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lux Verbi

Country of origin

South Africa

Release date

October 2011

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Illustrators

Dimensions

190 x 137 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

208

ISBN-13

978-0-7963-1257-0

Barcode

9780796312570

Languages

value

Categories

LSN

0-7963-1257-5



Trending On Loot