Vrygelaat (Afrikaans, Paperback)


Die agtienjarige Holden Harris bevind homself in 'n tronk van outisme. By die skool word hy geboelie, want die ander kinders verstaan hom nie. Hulle kyk vas in sy snaakse gedrag en besef nie dat hy diep in sy hart gelukkig en sosiaal normaal is nie. Op 'n dag luister hy hoe Lauren Reynolds, die ster van die hoerskool se dramaproduksie, oefen. Lauren kom agter watter invloed die musiek op hom het en begin in hom belangstel. Sy vind meer uit oor outisme en help hom om 'n rol in die skool toneelstuk te kry. Wanneer daar 'n tragedie by die hoerskool plaasvind, besluit Lauren om op te staan teen die manier waarop die gewilde, bevoorregde kinders die kinders behandel wat anders is. Soos wat Lauren se vriendskap met Holden groei, begin daar wonderwerke rondom hom gebeur. Nie net word gebroke verhoudinge herstel nie, maar daar vind ook 'n verandering in Holden plaas. En dit is die grootste wonderwerk van alles. Hierdie gebeurtenisse laat die gemeenskap besef dat daar baie mense is wat in hul eie persoonlike tronke rondloop en dat slegs liefde en geloof daardie deure kan oopsluit.

R35
List Price R40
Save R5 13%
Discovery Miles350
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die agtienjarige Holden Harris bevind homself in 'n tronk van outisme. By die skool word hy geboelie, want die ander kinders verstaan hom nie. Hulle kyk vas in sy snaakse gedrag en besef nie dat hy diep in sy hart gelukkig en sosiaal normaal is nie. Op 'n dag luister hy hoe Lauren Reynolds, die ster van die hoerskool se dramaproduksie, oefen. Lauren kom agter watter invloed die musiek op hom het en begin in hom belangstel. Sy vind meer uit oor outisme en help hom om 'n rol in die skool toneelstuk te kry. Wanneer daar 'n tragedie by die hoerskool plaasvind, besluit Lauren om op te staan teen die manier waarop die gewilde, bevoorregde kinders die kinders behandel wat anders is. Soos wat Lauren se vriendskap met Holden groei, begin daar wonderwerke rondom hom gebeur. Nie net word gebroke verhoudinge herstel nie, maar daar vind ook 'n verandering in Holden plaas. En dit is die grootste wonderwerk van alles. Hierdie gebeurtenisse laat die gemeenskap besef dat daar baie mense is wat in hul eie persoonlike tronke rondloop en dat slegs liefde en geloof daardie deure kan oopsluit.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Christian Books

Country of origin

South Africa

Release date

December 2010

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 134 x 16mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

320

ISBN-13

978-1-4153-0970-4

Barcode

9781415309704

Languages

value

Categories

LSN

1-4153-0970-1



Trending On Loot