0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Special features > Short stories

Not currently available

Skarlakenkoors (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R248 Discovery Miles 2 480
Skarlakenkoors (Afrikaans, Paperback): Karin Eloff, Peter van Noord
Skarlakenkoors (Afrikaans, Paperback): Karin Eloff, Peter van Noord

Share your images

Skarlakenkoors (Afrikaans, Paperback)

Karin Eloff, Peter van Noord

 (sign in to rate)
Loot Price R248 Discovery Miles 2 480

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add it to your wishlist we will send you an email should it become available again.

Die woordeboek se die erotiek gaan oor al die verskynsels en gevoelens van "sinlike" liefde, en oor die kuns "om lief te he". Die erotiek was nog altyd met ons en sal altyd met ons wees nie net in die slaapkamer nie, maar ook in vele mooi dinge in die wereld om ons: 'n Rodin-beeldhouwerk, 'n Picasso-skildery, 'n Dvorak-simfonie, 'n Zeferelli-rolprent, 'n Ferrari-ontwerp of Alexander McQueen-tabberd. Maar erotiek het nie altyd met die liefde te make nie. Soms is dit sinloos, sedeloos, waansinnig en onsinnig ... Erotiek hoef nie noodwendig sag, pienk en romanties te wees nie. In Afrikaans het ons al bundels gehad wat die onderwerp ondersoek dink maar aan Lyfspel/Body Play (1994), Rachelle Greeff se versameling erotiese verhale deur vroue; Johann de Lange en Antjie Krog se bundel Die dye trek die dye aan (1998), en meer onlangs was daar Maanvrug en Slavin deur Annelise. Tafelberg se erotiese bundel, Bloots, het op die rak verskyn net mooi toe Fifty Shades of Grey die wereld stormenderhand verower het. Perfekte tydsberekening, ne. Nou vra Tafelberg opnuut 'n magdom mense om hulle erotiese verhaal vir ons te vertel, want in Afrikaans het ons nog lank nie die erotiek uitgese nie: Daar's ou hande en nuwe stemme; digters, joernaliste, skrywers, sangers, sakemense, sosiale vlinders, sekskatjies, tuiniers, politici, komediante, kosmense, kerkmense, kunstenaars, kommentators, ekonome, en regisseurs. Daars mas en pas, oumas en oupas, weduwees en wewenaars, ougetroudes, geskeides, alleenlopers. Van hulle is bekend, ander minder bekend. Skarlakenkoors, die wildste en wydste versameling erotiese verhale in Afrikaans, sal beslis jou bloeddruk laat styg . . .

General

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: September 2013
Authors: Karin Eloff • Peter van Noord
Dimensions: 213 x 213mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 416
ISBN-13: 978-0-624-06579-1
Barcode: 9780624065791
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Fiction > Special features > Short stories
LSN: 0-624-06579-0

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners