Hart van 'n onderwyser - Ek hou nie op om God vir jou te dank nie. Ek dink aan jou in my gebede. Efesiers 1:16 (Afrikaans, Hardcover)


Onderwysers lei ons kinders met wysheid en begrip op die pad na die toekoms. Hulle gee daagliks soveel van hulleself terwyl hulle help om karakter te bou, kennis te verbreed en die deur na die toekoms oop te sluit. Karla Dornacher vier hierdie belangrike rolmodelle in kinders se lewe in Die hart van ’n onderwyser met spesiaal uitgesoeke teksverse, kort gebede en inspirerende aanhalings wat afgerond word met pragtige illustrasies. Se dankie vir ’n wonderlike onderwyser met hierdie volkleur-geskenkboekie vol inspirasie, bemoediging en seeninge.

R58
List Price R70
Save R12 17%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles580
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Onderwysers lei ons kinders met wysheid en begrip op die pad na die toekoms. Hulle gee daagliks soveel van hulleself terwyl hulle help om karakter te bou, kennis te verbreed en die deur na die toekoms oop te sluit. Karla Dornacher vier hierdie belangrike rolmodelle in kinders se lewe in Die hart van ’n onderwyser met spesiaal uitgesoeke teksverse, kort gebede en inspirerende aanhalings wat afgerond word met pragtige illustrasies. Se dankie vir ’n wonderlike onderwyser met hierdie volkleur-geskenkboekie vol inspirasie, bemoediging en seeninge.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

CUM

Country of origin

South Africa

Release date

March 2018

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

175 x 125mm (L x W)

Format

Hardcover

Pages

48

ISBN-13

978-1-4316-2000-5

Barcode

9781431620005

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-2000-9



Trending On Loot