0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction

Buy Now

Werfsonde (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R164
Discovery Miles 1 640
You Save: R26 (14%)

Share your images

Werfsonde (Afrikaans, Paperback)

Kleinboer

 (sign in to rate)
List price R190 Loot Price R164 Discovery Miles 1 640 You Save R26 (14%)

Bookmark and Share

Usually dispatched within 4 - 8 working days.

In Hillbrow, Berea en Doornfontein is die die prostitute volop. In nabygeleë Yeoville is die wit mense skaars. Die honde blaf mens wakker en die sjebiens bly laat oop. Soms moet jy betreders in jou tuin met ’n rewolwer verjaag.

Dit is in hierdie nuwe Johannesburg, met sy inwoners van regoor Afrika, waar ’n Afrikaanse man saam met sy Zoeloe-vrou Lungi en haar seun Jomo ’n lewe probeer uitkerf. Hierdie onverskrokke verslag van ’n onkonvensionele gesinslewe, seks in agter­straatbordele en lang aande van drink word ’n hipnotiese, snaakse en nostalgiese portret van ’n wêreld in oorgang, van die winste en verliese van ’n nuwe soort bestaan.

Dalk is ’n ander Suid-Afrikaanse lewe moontlik.

General

Imprint: Umuzi
Country of origin: South Africa
Release date: October 2012
Authors: Kleinboer
Dimensions: 223 x 148 x 20mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 240
ISBN-13: 978-1-4152-0204-3
Barcode: 9781415202043
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Local Fiction
Books > Afrikaans
Promotions
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults
Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
Books > Afrikaans > Fiksie
LSN: 1-4152-0204-4

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners