Hulp 24/7 (Paperback)

,
Te skaam om jou vriendin te vra?

Kry maklike, reguit antwoorde op alles waaroor jy wonder, soos:

• My man het my verkul. Hoe sal ek hom ooit kan vergewe?

• Die nuus ontstel my. Is God ooit nog in beheer van die wêreld?

• My kind se kamer is ’n varkhok. Hoe kan ek haar dissiplineer?

• My lewe is so boring. Hoe kan ek my droom bereik?

Is daar iets wat jou pla oor seks, stout kinders, sonde of selfvertroue? Nou hoef jy nooit meer te wonder wat sal ’n terapeut vir jou sê wanneer jy wysheid en ondersteuning nodig het nie. Die beste oplossings en advies is nou bladsy vir bladsy reg onder jou vingerpunte beskikbaar.

Hulp 24/7 is soos om beraders heeldag met jou saam te dra.

Ons kenners sal al jou kwelvrae beantwoord – reguit en op die man af. Maak jou reg vir ’n moderne aanbieding van Bybelse beginsels vir getroudes. Praktiese wenke wat vir jou en jou kind se unieke temperamente werk. Raad oor hoe om balans te vind tussen jou uitdagings as vrou en jou geloof. En waardevolle tips wat jou sal help om jou drome te bewaarheid.

Wanneer iets gebeur wat jou vreugde steel, trek hierdie boek nader en vind die beste raad oor jou krisis of probleem. En ontdek die positiewe, selfversekerde en gelukkige jy wat jy nog altyd wou wees!


R84

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles840
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Te skaam om jou vriendin te vra?

Kry maklike, reguit antwoorde op alles waaroor jy wonder, soos:

• My man het my verkul. Hoe sal ek hom ooit kan vergewe?

• Die nuus ontstel my. Is God ooit nog in beheer van die wêreld?

• My kind se kamer is ’n varkhok. Hoe kan ek haar dissiplineer?

• My lewe is so boring. Hoe kan ek my droom bereik?

Is daar iets wat jou pla oor seks, stout kinders, sonde of selfvertroue? Nou hoef jy nooit meer te wonder wat sal ’n terapeut vir jou sê wanneer jy wysheid en ondersteuning nodig het nie. Die beste oplossings en advies is nou bladsy vir bladsy reg onder jou vingerpunte beskikbaar.

Hulp 24/7 is soos om beraders heeldag met jou saam te dra.

Ons kenners sal al jou kwelvrae beantwoord – reguit en op die man af. Maak jou reg vir ’n moderne aanbieding van Bybelse beginsels vir getroudes. Praktiese wenke wat vir jou en jou kind se unieke temperamente werk. Raad oor hoe om balans te vind tussen jou uitdagings as vrou en jou geloof. En waardevolle tips wat jou sal help om jou drome te bewaarheid.

Wanneer iets gebeur wat jou vreugde steel, trek hierdie boek nader en vind die beste raad oor jou krisis of probleem. En ontdek die positiewe, selfversekerde en gelukkige jy wat jy nog altyd wou wees!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Carpe Diem

Release date

February 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

,

Format

Paperback

Pages

224

ISBN-13

978-1-4322-0548-5

Barcode

9781432205485

Categories

LSN

1-4322-0548-X



Trending On Loot