0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Buy Now

Sulamiet (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R167
Discovery Miles 1 670

Share your images

Sulamiet (Afrikaans, Paperback)

Lina Spies

 (sign in to rate)
Loot Price R167 Discovery Miles 1 670

Bookmark and Share

In stock. We should be able to dispatch within 24 hours. More are available from our supplier. 

Sulamiet is ’n bundel oor medemenslikheid, liefde, die wisseling van seisoene, die skoonheid van die natuur en die kunste in ’n land en ’n wźreld van geweld. Die titel Sulamiet verwys na die vroulike spreker in die Bybelboek Hooglied waarin die verlore tuin van Eden nį die sondeval deur die liefde herskep word. Die verse in die bundel handel oor die liefde in vele vorme, die belewenis van die religieuse en die skoonheid van die natuur en die kunste waaraan altyd ’n tekort verbonde bly weens menslike ontoereikenheid. Binne die perspek­tief van die herwonne paradys staan Jesus nie sentraal as die Gekruisigde en die Wonderwerker nie, maar as die Joodse rabbi wat die koms van die Koninkryk reeds op aarde verkondig het. God is transendent: die hiėroglief, die ontwykende aan wie ons verbonde is in ons woordeloosheid en deur die musiek.

General

Imprint: Naledi
Release date: November 2016
Authors: Lina Spies
Dimensions: 213 x 138 x 7mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 87
ISBN-13: 978-0-928316-47-6
Barcode: 9780928316476
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Afrikaans > Christelike publikasies
Books > Christianity > Shipping in 24hrs
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Afrikaans > Geloof en spiritualiteit
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Promotions
LSN: 0-928316-47-5

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners