Kry Daai Lyf (Afrikaans, DVD)


Kry daai lyf saam met Linda Kriel en verbrand vet terwyl jy vet pret het.

Oud en jonk, gesout of groen kan saam oefen en fiks word! Hou daardie ligte gewigte wat jy in die spaarkas bêre byderhand of gebruik sommer waterbottels of blikkies kos. En terwyl jy oefen, kry jy hope wenke oor hoe om gesond te eet en van daardie ekstra rolletjies ontslae te raak. Voor jy weet, het jy ‘n spiksplinternuwe gesonde leefstyl!

Linda Kriel het destyds Suid-Afrikaners fiks gehou met Body Beat op Goeiemôre, Suid-Afrika. Sy’t in 2014 teruggekeer na die kassie met die uiters suksesvolle Kry Daai Lyf op kykNET (DStv kanaal 144) en nou kan jy op jou eie tyd dieselfde vrugte pluk as kykNET kykers


R131

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1310
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Kry daai lyf saam met Linda Kriel en verbrand vet terwyl jy vet pret het.

Oud en jonk, gesout of groen kan saam oefen en fiks word! Hou daardie ligte gewigte wat jy in die spaarkas bêre byderhand of gebruik sommer waterbottels of blikkies kos. En terwyl jy oefen, kry jy hope wenke oor hoe om gesond te eet en van daardie ekstra rolletjies ontslae te raak. Voor jy weet, het jy ‘n spiksplinternuwe gesonde leefstyl!

Linda Kriel het destyds Suid-Afrikaners fiks gehou met Body Beat op Goeiemôre, Suid-Afrika. Sy’t in 2014 teruggekeer na die kassie met die uiters suksesvolle Kry Daai Lyf op kykNET (DStv kanaal 144) en nou kan jy op jou eie tyd dieselfde vrugte pluk as kykNET kykers

Customer Reviews

Average Rating  (2 Customers)

Product Details

General

Studio

Black Sheep

Release date

June 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Presenters

Dimensions

192 x 137 x 15mm (L x W x T)

Format

DVD

Disks

2

Running time

4 hours, 57 minutes

Region encoding

Region 2. This DVD will play in all South African DVD players. Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.

Languages

value

Categories

LSN

X8G-95Q-MFH-6

Trending In Film