Stalmaats 18: Perdepiekniek (Afrikaans, Paperback)


Die afrigtingskamp is reeds verby, maar Anri se maag slaan steeds bollemakiesie as sy daaraan terugdink. En nie net omdat hulle ’n wonderlike tyd saam met die perde deurgebring het nie... Na die briefie wat Jacques by die kamp in haar hand gestop het, is dinge tussen hulle skielik heeltemal anders. Anri se vriendin Megan besluit om ’n piekniek te reel waar hulle lekker saam met Jacques en sy vriende kan kuier. Maar dan kry hulle onverwags baie slegte nuus oor Storm, die hingsvulletjie wat reeds diep spore in Jacques se hart getrap het... Boek 18 in hierdie baie gewilde perdereeks, wat handel oor Anri en haar maats se avonture by die Dagbreek-ryskool.

R116
List Price R135
Save R19 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1160
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Die afrigtingskamp is reeds verby, maar Anri se maag slaan steeds bollemakiesie as sy daaraan terugdink. En nie net omdat hulle ’n wonderlike tyd saam met die perde deurgebring het nie... Na die briefie wat Jacques by die kamp in haar hand gestop het, is dinge tussen hulle skielik heeltemal anders. Anri se vriendin Megan besluit om ’n piekniek te reel waar hulle lekker saam met Jacques en sy vriende kan kuier. Maar dan kry hulle onverwags baie slegte nuus oor Storm, die hingsvulletjie wat reeds diep spore in Jacques se hart getrap het... Boek 18 in hierdie baie gewilde perdereeks, wat handel oor Anri en haar maats se avonture by die Dagbreek-ryskool.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk

Country of origin

South Africa

Series

Stalmaats, 18

Release date

May 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

212 x 137 x 5mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

56

ISBN-13

978-0-7993-7392-9

Barcode

9780799373929

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-7392-3



Trending On Loot