0
Your cart

Your cart is empty

Books > Business & Economics > Industry & industrial studies > Media, information & communication industries > Press & journalism

Not currently available

Rykie - 'n Lewe Met Woorde (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R239
Discovery Miles 2 390

Share your images

Rykie - 'n Lewe Met Woorde (Afrikaans, Paperback)

Lizette Rabe

 (sign in to rate)
Loot Price R239 Discovery Miles 2 390

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add it to your wishlist we will send you an email should it become available again.

In 'n tyd toe die meeste vroue of onderwyseres of verpleegster geword het, het Rykie van Reenen vir haar 'n loopbaan oopgeskryf in die joernalistiek. Sy het Suid-Afrika se eerste vroulike oorlogskorrespondent geword toe sy die Jom Kippoer-oorlog in Israel gaan dek het. In die 1960's het sy naam gemaak as rubriekskrywer vir Van Alle Kante in Die Burger en in die 1970's vir Op Die Randakker in Rapport. Die rubrieke was so gewild dat dit as 'n sirkulasiebouer by Rapport beskou is en later ook gebundel is. Van Reenen se fyn waarnemingsvermoe, wydbelesenheid en kreatiewe taalgebruik het haar in 'n klas van haar eie geplaas. Sy het geskryf oor kerksake, die politiek van die dag en het onderhoude gevoer met van Hendrik Verwoerd tot Steve Biko. Van Reenen word beskou in dieselfde liga as Piet Cillie en Schalk Pienaar en het 'n groot rol gespeel in die professionalisering van vroue-joernaliste. Twee boeke het uit haar pen verskyn: Emily Hobhouse: Boer War Letters (1984) en Emily Hobhouse: Heldin uit die Vreemde (1970).

General

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: August 2011
Authors: Lizette Rabe
Dimensions: 228 x 152 x 29mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 396
ISBN-13: 978-0-624-05297-5
Barcode: 9780624052975
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Business & Economics > Industry & industrial studies > Media, information & communication industries > Press & journalism
Books > Afrikaans > Besigheid en ekonomie
Promotions
LSN: 0-624-05297-4

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners