Bloedgrond (Afrikaans, Paperback)


Grondeise tref die gemeenskap van Nieu-Skotland in Mpumalanga. Dit, en die ou seer van die uitwissing van 'n gesin, het almal op hol: Daar's stadskind Erin wat nou haar familie moet kom ondersteun, oud-soldaat Andrew Buchanan, wie se gesin jare gelede uitsonderlik wreed uitgemoor is, die plaasadel-MacFarlanes met hul spogplase, wrokkige werkers met verbintenisse in hoe plekke en die plaaslike polisiediens - nie aldag ewe bedrewe of eerlik nie, maar sersant Elsie Redelinghuys vat nie nonsens nie. Dan word 'n bekende boer vermoor. Is dit 'n 'gewone plaasmoord', verbind aan die smagting na land, 'n plekkie van jou eie - of skuil hier iets anders? Waarom is die grond van Nieu-Skotland so deurdrenk van bloed?

R251
List Price R260

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2510
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Grondeise tref die gemeenskap van Nieu-Skotland in Mpumalanga. Dit, en die ou seer van die uitwissing van 'n gesin, het almal op hol: Daar's stadskind Erin wat nou haar familie moet kom ondersteun, oud-soldaat Andrew Buchanan, wie se gesin jare gelede uitsonderlik wreed uitgemoor is, die plaasadel-MacFarlanes met hul spogplase, wrokkige werkers met verbintenisse in hoe plekke en die plaaslike polisiediens - nie aldag ewe bedrewe of eerlik nie, maar sersant Elsie Redelinghuys vat nie nonsens nie. Dan word 'n bekende boer vermoor. Is dit 'n 'gewone plaasmoord', verbind aan die smagting na land, 'n plekkie van jou eie - of skuil hier iets anders? Waarom is die grond van Nieu-Skotland so deurdrenk van bloed?

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

April 2011

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

212 x 138 x 22mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

318

ISBN-13

978-0-624-05274-6

Barcode

9780624052746

Languages

value

Categories

LSN

0-624-05274-5



Trending On Loot