Geheime liefde (Afrikaans, Paperback)


Toe digter AA Sutherland se verlore joernaal ontdek word, kan PhD-student Diana Malan nie wag om dit te bestudeer nie. Dalk vind sy uit wie die vrou is na wie hy in sy gedigte verwys. Maar ai, die joernaal moet eers gerestoureer word. Boonop daag Sutherland se agterkleinseun, Alex Erskine, daar op en dring aan om dit te sien. Die aantreklike Skot trek Diana soos 'n magneet aan. Maar hy kuier blykbaar by die beginsellose Beryl, terwyl Diana se eks haar met 'n seer hart wil terughe ...

R82
List Price R95
Save R13 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles820
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Toe digter AA Sutherland se verlore joernaal ontdek word, kan PhD-student Diana Malan nie wag om dit te bestudeer nie. Dalk vind sy uit wie die vrou is na wie hy in sy gedigte verwys. Maar ai, die joernaal moet eers gerestoureer word. Boonop daag Sutherland se agterkleinseun, Alex Erskine, daar op en dring aan om dit te sien. Die aantreklike Skot trek Diana soos 'n magneet aan. Maar hy kuier blykbaar by die beginsellose Beryl, terwyl Diana se eks haar met 'n seer hart wil terughe ...

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Satyn

Country of origin

South Africa

Release date

April 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

178 x 112 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

222

ISBN-13

978-0-624-07671-1

Barcode

9780624076711

Languages

value

Categories

LSN

0-624-07671-7



Trending On Loot