Die Antwoord-Reeks Graad 12 verbruikerstudies 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)

, ,
Hierdie studiegids is in lyn met die nuutste Eksamenriglyne geskryf en dek  alle aspekte van die KABV-kurrikulum. Dit bevat, VIR ELKE ONDERWERP: Omvattende Notas, Vrae en Antwoorde plus ’n model-eksamenvraestel en memo. Hierdie boek is ’n betroubare, maklik-om-te-volg gids vir elke Graad 12-Verbruikerstudiesleerder. Dit bevat deeglik nagevorsde notas, duidelike illustrasies, studiewenke en bydraes van vakspesialiste. Die puntsgewyse notas, relevante diagramme en logiese uitleg help met begrip en toeganklikheid van die kurrikuluminhoud. Die onderwerpgebaseerde vrae en antwoorde, sowel as ’n eksamenvraestel en memorandum, bied ’n gestruktureerde oorsig vir doeltreffende eksamenvoorbereiding. Hierdie 3 in 1 studiegids verskaf die totale pakket wat ’n leerder nodig het om in Verbruikerstudies uit te blink.

R223
List Price R239
Save R16 7%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2230
Delivery AdviceShips in 10 - 15 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hierdie studiegids is in lyn met die nuutste Eksamenriglyne geskryf en dek  alle aspekte van die KABV-kurrikulum. Dit bevat, VIR ELKE ONDERWERP: Omvattende Notas, Vrae en Antwoorde plus ’n model-eksamenvraestel en memo. Hierdie boek is ’n betroubare, maklik-om-te-volg gids vir elke Graad 12-Verbruikerstudiesleerder. Dit bevat deeglik nagevorsde notas, duidelike illustrasies, studiewenke en bydraes van vakspesialiste. Die puntsgewyse notas, relevante diagramme en logiese uitleg help met begrip en toeganklikheid van die kurrikuluminhoud. Die onderwerpgebaseerde vrae en antwoorde, sowel as ’n eksamenvraestel en memorandum, bied ’n gestruktureerde oorsig vir doeltreffende eksamenvoorbereiding. Hierdie 3 in 1 studiegids verskaf die totale pakket wat ’n leerder nodig het om in Verbruikerstudies uit te blink.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details




Trending On Loot