Sonder Chocolate Charlie (Afrikaans, Paperback)


Nell woon op die plaas Solitaire in die Sederberg saam met haar hele uitgebreide familie van perdemense wat ’n topperdestoet bedryf. Sy het ’n paar maande vantevore ’n aaklige ongeluk met haar perd, Chocolate Charlie, gehad en die moes uitgesit word. Sy kan weens ’n harde val niks daarvan onthou nie, maar kry nagmerries en ervaar nou ’n vrees vir perde. Vir die Aprilskoolvakansie kom haar niggie Colette en twee vriendinne, Charni en Ateeya, plaas toe saam met hulle perde om te oefen vir ’n groot kompetisie. Colette se jonger broer, Hein, en Andrew, die seun van Solitaire se veearts, voltooi die jong groep. Nell se oupa het pas ’n palomino-ponie op ’n veiling gekoop, en die sorg vir ’n hele intrige. Ten slotte is die groep jong mense deel van ’n verfilming wat plaasvind in die aanliggende natuurreservaat; dis vir ’n TV-program oor navorsing oor Kaapse luiperds. Daar is ’n dramatiese luiperdaanval, en Nell kan uiteindelik die legkaartstukke pas van wat met Charlie se dood gebeur het.

R158
List Price R165

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1580
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Nell woon op die plaas Solitaire in die Sederberg saam met haar hele uitgebreide familie van perdemense wat ’n topperdestoet bedryf. Sy het ’n paar maande vantevore ’n aaklige ongeluk met haar perd, Chocolate Charlie, gehad en die moes uitgesit word. Sy kan weens ’n harde val niks daarvan onthou nie, maar kry nagmerries en ervaar nou ’n vrees vir perde. Vir die Aprilskoolvakansie kom haar niggie Colette en twee vriendinne, Charni en Ateeya, plaas toe saam met hulle perde om te oefen vir ’n groot kompetisie. Colette se jonger broer, Hein, en Andrew, die seun van Solitaire se veearts, voltooi die jong groep. Nell se oupa het pas ’n palomino-ponie op ’n veiling gekoop, en die sorg vir ’n hele intrige. Ten slotte is die groep jong mense deel van ’n verfilming wat plaasvind in die aanliggende natuurreservaat; dis vir ’n TV-program oor navorsing oor Kaapse luiperds. Daar is ’n dramatiese luiperdaanval, en Nell kan uiteindelik die legkaartstukke pas van wat met Charlie se dood gebeur het.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 137 x 12mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

151

ISBN-13

978-0-624-05875-5

Barcode

9780624058755

Languages

value

Categories

LSN

0-624-05875-1



Trending On Loot