Marga & Henriëtte: In die Skadu van Skisofrenie (Afrikaans, Paperback)

,
Dis een verhaal, maar ook nie. Asof vanuit twee hoeke in dieselfde vertrek, vertel ma en dogter van hul worsteling nadat Henriëtte op 18 gediagnoseer is en Marga en haar man, Frans, die verdoemende woorde moes hoor: Jul kind is skisofrenies. Nou is dit 30 jaar later en Marga en Henriëtte het vrede gemaak. Met die siekte, maar ook met mekaar.

R198
List Price R230
Save R32 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1980
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Read Reviews | Review this Item



Product Description

Dis een verhaal, maar ook nie. Asof vanuit twee hoeke in dieselfde vertrek, vertel ma en dogter van hul worsteling nadat Henriëtte op 18 gediagnoseer is en Marga en haar man, Frans, die verdoemende woorde moes hoor: Jul kind is skisofrenies. Nou is dit 30 jaar later en Marga en Henriëtte het vrede gemaak. Met die siekte, maar ook met mekaar.

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)

Reviews

Hierdie boek is met soveel eerlikheid geskryf.Ma en dogter se ervaring van skisofrenie laat jou opnuut besef watter vernietigende siekte dit is. Tog is dit ook 'n boek wat hoop skep ten spyte van al die negatiewe gevolge. Was só die moeite werd om te lees!




Trending On Loot